The Windhoek Luxury Suites
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Herbenstrei en Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Windhoek Luxury Suites bied luukse suite-verblyf in die hartjie van Klein Windhoek langs Windhoek se top restaurante.
Verblyf is beskikbaar in kamers op die onderste verdieping, solderkamer en gesinskamers. Die suites het elk lugversorging, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamers sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeirewe, 'n haardroër, en 'n platskerm-TV met satelliet-kanale. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n groot swembad en 'n wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar. Veilige gratis parkeerplek word voorsien sowel as spesifieke parkeerplek vir 4x4-, Sprinter- en Overlander-voertuie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- H/v Herbenstrei en Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas
- Gaste dink The Windhoek Luxury Suites het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ludwigsdorf Windhoek Khomas Namibië
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Herbenstrei en Joseph Wood, Klein Windhoek, Windhoek, 0000, Khomas