LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
B&B in Sabie

The Woodsman B&B



  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken.

Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Paar kamers het privaat balkonne wat prentjiemooi uitsigte oor die area bied. Elke selfsorgkamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en mikrogolf.

Ontbyt word in die aangrensende restaurant, The Woodsman Pub and Restaurant, bedien waar ander maaltye ook teen ekstra kostes genuttig kan word. Die gastehuis bied ook 'n speelarea vir kinders en veilige kelderparkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Konferensiegeriewe
Fietsry
Visvang

Kamers

Twin/Double with Shower and Balcony
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Twin Room with shower and Balcony
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Dubbelkamer met stort en balkon
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double/Twin, Shower/Bath combo,Balcony
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n balkon.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double Room with shower
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Twin/Double with balcony and shower
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer is in die stiller deel en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double room with shower
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Triple with Shower 107
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double room with bath & mountain view
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Triple with shower 108
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Double/twin unit 1
Vanaf
Vanaf R1 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en ander toebehore.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Yolanda K
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Dit is 'n wonderlike plekkie naby aan alles, mense is vriendelik, dit is silwer skoon en word elke dag gediens. Sal weer terugkom ...
Sien meer
Jun 2026
Basetsana N
5.0
Value for money. We fully enjoyed our stay. The rooms were clean, and our beds were comfortable. Entrance/access to the rooms was secur...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Stefni V
5.0
Relaxing. Lovely staff, adequate room and wonderful food at the restaurant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Rayno V
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth it. Brilliant stay, neat clean rooms, impeccable service from Oscar.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Henriette M
5.0
Fabulous and highly recommended. Excellent accommodation with friendly service and a good breakfast. Self-catering room spacious, clean...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

4.3/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Yolanda K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ongelooflik lekker. Dit is 'n wonderlike plekkie naby aan alles, mense is vriendelik, dit is silwer skoon en word elke dag gediens. Sal weer terugkom na hulle toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basetsana N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Value for money. We fully enjoyed our stay. The rooms were clean, and our beds were comfortable. Entrance/access to the rooms was secured, therefore we felt safe. Breakfast was also nice. The location was very convenient for our visit: the place was 15 minutes away from where we wanted to go on Saturday. One advice: they need someone to consistently keep an eye on their WhatsApp. We struggled a bit getting there, and I kept sending our location hoping someone would call us or text and give us guidance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefni V
1 nag
5.0
Jan 2026

Relaxing. Lovely staff, adequate room and wonderful food at the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Well worth it. Brilliant stay, neat clean rooms, impeccable service from Oscar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Fabulous and highly recommended. Excellent accommodation with friendly service and a good breakfast. Self-catering room spacious, clean and comfortable. Highly recommended and I would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joan R
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Lekker gemaklike plek. Vriendelike mense, goeie diens, heerlike ontbyt. Net een nag, maar heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Skoon en netjies. Kamer was skoon en netjies. Het lekker by die restaurant geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donna J
Kort verblyf
4.4
Jul 2026

Good stay. Parking was a little tricky. Good brekkie. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2026

Enjoyed the facilities. Good food at the adjacent restaurant. Facilities were good. Good food at the adjacent restaurant. Centrally located. Clean. A bit noisy late afternoon and early evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Donna J
Kort verblyf
4.2
Jul 2026

Overall a good weekend away with good brekkie and great staff! Highly accommodating. The team are friendly and kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink The Woodsman B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Twin/Double with Shower and Balcony
B&B
Twin Room with shower and Balcony
B&B
Dubbelkamer met stort en balkon
B&B
Double/Twin, Shower/Bath combo,Balcony
B&B
Double Room with shower
B&B
Twin/Double with balcony and shower
B&B
Double room with shower
B&B
Triple with Shower 107
B&B
Double room with bath & mountain view
B&B
Triple with shower 108
B&B
Double/twin unit 1
Selfsorg

Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal R280.

Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

94 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526ba99ff6fdd54ffa1f8cff5c8ac72b3960c1cd38a4ba96b59a4c1e9b076d2ead0fcb349777f30c2bcc79d0c7a0b0bc93bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 94 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.099747 30.780779
Soek in 'n groter streek