The Woodsman B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken.

Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Paar kamers het privaat balkonne wat prentjiemooi uitsigte oor die area bied. Elke selfsorgkamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en mikrogolf.

Ontbyt word in die aangrensende restaurant, The Woodsman Pub and Restaurant, bedien waar ander maaltye ook teen ekstra kostes genuttig kan word. Die gastehuis bied ook 'n speelarea vir kinders en veilige kelderparkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Woodsman B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R810 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za