Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wool House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 31 van Plaas Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wool House bied lieflike oornagverblyf op 'n pragtige plaas, net 5 km buite Carolina. Die plaas spog met skape, donkies, varke en perde en is die ideale wegbreek vir 'n paartjie, enkelreisiger of 'n sakereisiger.

Die gastehuis bied verblyf in 3 kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook koffie- en teemaaakgeriewe en 'n stoep met 'n lieflike uitsig oor die plaas, waar gaste soggens 'n koppie koffie kan drink.

Gaste het toegang tot die restaurant en kroeg op die perseel. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir The Wool House
Netheid
4.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Pieter Luttig Wihan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 9

Ligging

  • Erfdeel 31 van Plaas Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink The Wool House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Carolina Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 31 van Plaas Carolina Town & Townlands, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4c5788f2fafd765eff3aa57e94aafe183dbd87188cb9d455bc8a461fcbba9fa5136208ab0efbcc66f1c6915d7096b8aa9ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Portion 31 of Farm Carolina Town & Townlands Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.047484614594 30.123409490807
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem