Thesen Islands Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die uiterse luukse Penthouse-styl woonstel bied ongelooflike gemak, styl en pragtige uitsigte. Die woonstel is ten volle toegerus vir selfsorg en is baie naby aan talle goeie restaurante op Thessen Islands soos Ile de Pain, 34 Tappas and Oysters, Srocco en Quay 4.

Die woonstel het 'n oopplan ontwerp en maak ook op 'n ruim balkon wat oor die Knysnakoppe uitkyk. Die kombuis beskik oor al die nodige geriewe, en die sitkamer het 'n platskerm-TV en klankstelsel. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en lugversorging in die kamer en sitkamer. In die kombuis en badkamer is daar ondervloerse verhitting.

Hier sal die oordeelkundige gas 'n kombinasie van luuksheid en uitmuntendheid geniet, met asemrowende uitsigte oor die Knysna Lagoon.

Slaapplek

'n Bespreking by Thesen Islands Penthouse sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thesen Islands Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false