Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Islands

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 59

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Thesen Islands
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natasha V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met vriende

Convenient, comfortable and relaxing.

We were travelling for a wedding so didn't spend much time at the unit but it was great for what we needed. The location was great, beds were comfortable and a fabulous coffee machine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met vriende

Fantastic central and beautiful location.

Beautiful early morning walks and afternoon kayaks along Thesen Island Canals. Stunning shops, restaurants and the best coffee shop ever at Thesen Harbour Town. Security is impressive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M

Lekker gebly in pragtige eenheid.

Blyplek was gerieflik en naby aan waar ons wou wees. Dankie vir die goeie en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Thesen Islands
Helena D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D
Saam met vriende

Beautiful setting, ideal location.

Thesen Island is a beautiful destination if you want to be close to the centre of Knysna. The house was comfortable, all mod cons and more. The photos doesn't quite capture the beauty of the place. On the edge of the water with beautiful views and lots of birdlife. The added security is a wonderful extra so you always feel safe and secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Thank you for a great review.

Thesen Islands
Brian E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian E
Gesin met klein kinders

Just an awesome location.

Just a great area and town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rose B
Gesin met klein kinders

We stayed at Thesen Island in March/April 2022. Beautiful location, convenient and secure.

While the location was lovely, the amenities need some attention. The house can accommodate 6 people, but there are only two single-person kayaks and two oars. The third kayak has no plugs and sank when we were in it! The bathroom needs a good clean and the toilet seat needs to be changed. Providing a clean sugar container and at least two dishwasher pills would go a long way. No kitchen scourer left either. The house attendant also arrived to start cleaning the house a good three quarters of an hour before we were actually due to check out, which doesn't sit well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Dear Rose.
I value all reviews be it positive or negative.
The 2 canoes were supplied free of charge and are not advertised as part of the rental package. I am not aware of any home on Thesen islands that actually supplies 6 canoes per rental to tenants. There is a canoe rental company on Thesen Harbour Town where most visitors rent canoes.
I had a plumber check the toilets seats and none of them need replacing. I will call you to find out which one was problematic.
I have had the sugar container replaced with small sugar sachets. I have had a word with the cleaning service as each guests should receive a starter pack with the necessary cleaning materials, although the home is advertised as self catering. I apologise a for any inconvenience suffered.

Thesen Islands
Letitia V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia V
Gesin met klein kinders

Pragtige, moderne en rustige huis.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad met ons familie en kleintjies. Die agterste dek het 'n hekkie wat oopsluit en trappies wat afloop na die strand. Die kinders kan lekker vuil raak en dadelik gaan bad, geen huistoe ry vanaf die see met sand orals. Die huis het ook 'n pragtige toe tuin waar kinders veilig kan speel. As jy swanger is, onthou al die badkamers is op die tweede verdieping so jy klim gereeld die trappe na die kamers. Die huis het ook baie luukshede soos ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings. Die storte is baie groot en die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bad. Die hoofslaapkamer se balkon kyk uit oor die baai en jy kan in jou bed lê en die sonsopkoms kyk. Om op die stelsel gesit te word by die sekuriteitslandgoed vat nogal 'n tydjie en jou vingerafdrukke moet ingescan word. So jy parkeer en loop almal saam na die sekuriteitskantoor met jou ID, daarna kan mens net in en uit ry en jou vinger afdruk druk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael F
Saam met vriende

Lovely home, safe secure location.

We had a short stay here. Location is very convenient to the town and to Thesen Island. Home is fully equipped and spotlessly clean. Checking in was a big hassle as the agents had apparently not forwarded the biometric data and IDs etc. to the security gate so this took ages to resolve which was a huge waste of time after a long day. Apart from that, all good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike huis, veilige area.

Ons het hier 'n kort verblyf gehad. Plek is baie gerieflik vir die dorp en Thesen-eiland. Huis is ten volle toegerus en vlekkeloos skoon. Om in te gaan was 'n groot probleem, aangesien die agente klaarblyklik nie die biometriese data en ID's ens. aan die sekuriteitshek gestuur het nie, so dit het tyd geneem om te herstel, wat 'n groot tydverspilling was ná 'n lang dag. Daarbenewens is alles goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Dear guest.

Thank you for the positive review except for the problematic check-in. Unfortunately, it was the HOA that did not load the biometric documentation and the agent was not at fault.

Regards
Anthony



Thesen Islands
Sanelda B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, net jammer dat netheid nie 100% was nie.

Eenheid, veral die ateljee, was nie heeltemal skoon nie. Vuil vuilisdromme in ateljee, stort in badkamer in ateljee vuil, tuimeldroër vol beddegoed wat nie weggepak was nie en sakke vol vullis in binnehof wat nie verwyder is nie. Gasbraaier se gas was op so ons ons dit nie gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Dear Sanelda,
Thank you for bringing the problems to my attention.
apologies for any inconvenience. I have had a word with the cleaning service regarding the shortcomings.
Regarding the refuse in the courtyard, unfortunately, the City council only removes refuse once a week.
Anthony

Thesen Islands
Maryka D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryka D
Saam met vriende

Wonderlik, rustig en mooi.

Baie veilig, baie rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thesen Islands se terugvoer

Dear Maryka
Thank you for the great review. We are glad you enjoyed your stay at L33.

Thesen Islands
Dominique D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique D
Gesin met klein kinders

Ideale naweek-wegbreek.

Goeie ligging. Skoon, netjies en goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee-laan L3, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a0a99825101c7cdd976baa4aceb85c5233e8f6015b85b128f2416306c016426fc77d52b0ecf18154514240bbced96503c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 L33 Lee Lane Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046600677422 23.057562735985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem