Thesen Beach House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Inkloktyd is om 14:00 en uitkloktyd is om 10:00.

Die eiendom bied slegs plek vir tot 6 gaste, insluitend kinders.

Wees asseblief bedagsaam, geen partytjies, harde musiek of geraas word toegelaat nie.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Rook binne van enige aard is verbode.

Herrangskikking van meubels is nie toegelaat nie.

Die ophang van wasgoed en handdoeke oor enige balkonne is verbode.

Neem die spoedgrens op alle paaie en brugoorgange in ag. Gaste is aanspreeklik vir enige spoedboetes, breekskade, verlies of skade tydens hul verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L29 Lee Close, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d6c121b94d4715e4f758bd134fd73d66ecec23be4c263f5f4afe07f8070902943436ba1903b1747d5d149f260583d84ea6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 L29 Lee Close Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046209181137 23.058142924282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang