LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thobeka Lodge | LekkeSlaap
+61

Thobeka Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Thobeka Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Wiehahn D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiehahn D
Saam met vriende

Baie lekke plek om te oornag. Als is daar wat nodig is.

Baie lekker plek om te oornag as jy oor die grens wil gaan. Naby aan Kosibaaimond. Kan gerus dit aanbeveel. Ons sien julle weer.

Beatrice S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende!

Akkommodasie baie goed. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en goeie fasiliteite. Sal vir seker weer gaan.

Wouter V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V
Saam met vriende

Zeer gewaardeerd.

Bij aankomst een warm welkom, die uitleg van de omgeving gekregen, voor ons soort mensen een goede boskamp met het slaapgedeelte wat veel privacy heeft. Alles was er wat nodig is, hout tekort gekomen was ook zo geregeld voor nieuw hout, eigenaren waren zeer vriendelijk behulzaam. Niks was er teveel. Je kan er gerust een ontbijtje nemen was erg lekker in een woord een geweldige plek voor wie van het bos houd.

Thobeka Lodge's terugvoer

Wouter, dit was vir ons ook baie aangenaam om julle te ontmoet en julle hier by ons te he. Ons sien beslis uit na julle volgende kuiertjie!

Thobeka Lodge
Drienie J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie J
Gesin met klein kinders

Awesome! Ons het gevoel soos familie.

Baie dankie Maryna en oom Piet, julle was voorwaar vir ons 'n dubbel seëning uit die hemel. Julle het ons op die hande gedra en ons kon nie vir beter gevra het. Die inligting, bederf en die heerlike vakansie-atmosfeer is wonderlik. Ons sien jul beslis weer!

Thobeka Lodge's terugvoer

Drienie en familie, dit was vir ons 'n groot plesier om julle so te kon bederf. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by ons.

Thobeka Lodge
Dawie B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie B

Meer vriende gemaak as geld spandeer. Was 'n avontuur.

Gaan kuier. Pieter en gesin was awesome. Dankie julle!

Thobeka Lodge's terugvoer

Dawie, dit was so lekker om jou te leer ken. Ons het lekker gelag vir al julle ondervindinge op die sand paaie. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Thobeka Lodge
Philip F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Philip F
Saam met vriende

Alles is daar, maklik skoon en veilig, vriendelik en hulpvaardig. Dis regtig om weg te kom van alles af.

Dit pas my dat daar nie TV is nie. Sorg dat jy enige kos of braaigoed koop in Manguzi, anders moet jy weer terugry dorp toe. 'n Prys per kampstaanplek is dalk 'n opsie, want dit kan nogal duur raak teen R150 p.p. Maar ek sal dit aanbeveel, Maryna en haar gesin is wonderlik!

Thobeka Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die review Phillip. Ons neem die graderings ter harte en sal werk aan die tekortkominge.

Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Groete,
Maryna en gesin.

Thobeka Lodge
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 153 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosibaaipad, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae332e8b011028a5dd99cafacfc9317ca376e2bc73c94d88a6387ad2b06fe0f4564d25edc3d86bb2c823a186a1895026eb9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.960454 32.77936
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!