Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thobeka Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 11 Dec 2023 tot 09 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 11 Dec 2023 tot 09 Jan 2024 en 16 Dec 2024 to 14 Jan 2025.

Prys sluit in
Slaapsaal - en suite-badkamer
Beddegoed.
Gesinskamers
Beddegoed.
Ruim gesinskamer
Beddegoed.
Dubbelkamers
Beddegoed.
En suite-dubbelkamer
Beddegoed.
Slaapsale
Beddegoed.
Huisreëls

Hou die geraasvlak by die swembadarea laag.
Braai word slegs in aangewese areas toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode, maar daar is aangewese rookareas.
Partytjies en harde musiek sal nie geduld word nie.
Moenie enige meubels skuif of beskadig nie.
Alle vullis moet in vullisdromme weggegooi word.
Die eienaar het die reg om die gaste op kort kennisgewing na 'n ander kamer te skuif indien nodig.
Verhittingstelsels wat nie deur die lodge voorsien word nie, word nie toegelaat nie.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilet afgespoel word nie, aangesien die lodge 'n septiese-tenkstelsel gebruik.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste per dag gereël word.
Oornagbesoekers word nie toegelaat nie.
Moenie troeteldiere op die perseel of die wilde diere voer nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosibaaipad, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc268ca4c3e6320b97ee79d4f732f3b3a859fdee561f9a2110d8670c8b4bc6820195a897c5e28d62d7c57b8304e4b7cd81f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.960454 32.77936
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem