+81
Gastehuis in Witrivier

Thokozani Lodge

Timber-Chalet
Vanaf R1 295
R 1 295 R 972
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Hout-Chalet bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Vir 'n veilige en rustige nag is die bed toegerus met muskietnette. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit in 'n yskas, buitewasbak, dubbelkookplaat, broodrooster, eetgerei en breekware, lugversorging, 'n TV met Openview, mikrogolfoond, braai en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi word op elke bespreking gehef.

'n Kontinentale ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra fooi per persoon per dag bedien word.

'n Ekstra fooi is op addisionele gaste van toepassing.

Besoekers word toegelaat mits daar vooraf met bestuur gereël word. Besoekers moet teen 21:00 vertrek.

Rook en kook is binnenshuis verbode.

Die strooi van rommel is verbode en sal nie geduld word nie.

Gaste moet asb. nie die honde voer nie.

Harde musiek of geraas sal nie toegelaat word nie en stiltetyd is vanaf 22:00.

Glase en glasbottels word nie in die swembadarea toegelaat nie.

Gaste word gevra om die skottelgoed skoon te maak voor hulle vertrek.

Ligte en ander toebehore moet afgeskakel word wanneer gaste die verblyf verlaat.

Moet asb. nie enige kos of oorskiet laat rondstaan nie.

Gebruik asb. die geriewe en toerusting met sorg.

Uitklok is teen 09:00. Indien 'n laat uitklok nie gereël word nie, kan dit 'n addisionele fooi tot gevolg hê.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar tot 12:00. Kamerdiens sal nie op 25 en 26 Desember sowel as 1 Januarie beskikbaar wees nie.

Geen onwettige aktiwiteite sal op die perseel geduld word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sakpas-dubbelkamer
Vanaf R1 195
R 1 195 R 897
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die bed het 'n muskietnet en linne en handdoeke word voorsien. Verder is daar 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n aparte ingang en 'n mooi tuin-uitsig. Die kamer het 'n TV met OpenView.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi word op elke bespreking gehef.

'n Kontinentale ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra fooi per persoon per dag bedien word.

'n Ekstra fooi is op addisionele gaste van toepassing.

Besoekers word toegelaat mits daar vooraf met bestuur gereël word. Besoekers moet teen 21:00 vertrek.

Rook en kook is binnenshuis verbode.

Die strooi van rommel is verbode en sal nie geduld word nie.

Gaste moet asb. nie die honde voer nie.

Harde musiek of geraas sal nie toegelaat word nie en stiltetyd is vanaf 22:00.

Glase en glasbottels word nie in die swembadarea toegelaat nie.

Gaste word gevra om die skottelgoed skoon te maak voor hulle vertrek.

Ligte en ander toebehore moet afgeskakel word wanneer gaste die verblyf verlaat.

Moet asb. nie enige kos of oorskiet laat rondstaan nie.

Gebruik asb. die geriewe en toerusting met sorg.

Uitklok is teen 09:00. Indien 'n laat uitklok nie gereël word nie, kan dit 'n addisionele fooi tot gevolg hê.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar tot 12:00. Kamerdiens sal nie op 25 en 26 Desember sowel as 1 Januarie beskikbaar wees nie.

Geen onwettige aktiwiteite sal op die perseel geduld word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelbedkamer
Vanaf R1 295
R 1 295 R 972
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Verder is daar 'n haardroër, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met Openview. Die kamer het 'n aparte ingang en 'n mooi tuin-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi word op elke bespreking gehef.

'n Kontinentale ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra fooi per persoon per dag bedien word.

'n Ekstra fooi is op addisionele gaste van toepassing.

Besoekers word toegelaat mits daar vooraf met bestuur gereël word. Besoekers moet teen 21:00 vertrek.

Rook en kook is binnenshuis verbode.

Die strooi van rommel is verbode en sal nie geduld word nie.

Gaste moet asb. nie die honde voer nie.

Harde musiek of geraas sal nie toegelaat word nie en stiltetyd is vanaf 22:00.

Glase en glasbottels word nie in die swembadarea toegelaat nie.

Gaste word gevra om die skottelgoed skoon te maak voor hulle vertrek.

Ligte en ander toebehore moet afgeskakel word wanneer gaste die verblyf verlaat.

Moet asb. nie enige kos of oorskiet laat rondstaan nie.

Gebruik asb. die geriewe en toerusting met sorg.

Uitklok is teen 09:00. Indien 'n laat uitklok nie gereël word nie, kan dit 'n addisionele fooi tot gevolg hê.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar tot 12:00. Kamerdiens sal nie op 25 en 26 Desember sowel as 1 Januarie beskikbaar wees nie.

Geen onwettige aktiwiteite sal op die perseel geduld word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bungalow
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 125
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Bungalows bied slaapplek vir tot 4 gaste, het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet en is gemeubileer met handgemaakte houtmeubels in rustieke styl. Daar is een kamer met 'n dubbelbed en 1 stapelbed. Vir 'n veilige en rustige nag is die bed toegerus met muskietnette. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die Bungalow het 'n aparte ingang en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Ander geriewe sluit in 'n yskas, buitewasbak, dubbelkookplaat, broodrooster, eetgerei en breekware, lugversorging, 'n TV met OpenView, mikrogolfoond, braai en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

'n Eenmalige skoonmaakfooi word op elke bespreking gehef.

'n Kontinentale ontbyt kan op versoek teen 'n ekstra fooi per persoon per dag bedien word.

'n Ekstra fooi is op addisionele gaste van toepassing.

Besoekers word toegelaat mits daar vooraf met bestuur gereël word. Besoekers moet teen 21:00 vertrek.

Rook en kook is binnenshuis verbode.

Die strooi van rommel is verbode en sal nie geduld word nie.

Gaste moet asb. nie die honde voer nie.

Harde musiek of geraas sal nie toegelaat word nie en stiltetyd is vanaf 22:00.

Glase en glasbottels word nie in die swembadarea toegelaat nie.

Gaste word gevra om die skottelgoed skoon te maak voor hulle vertrek.

Ligte en ander toebehore moet afgeskakel word wanneer gaste die verblyf verlaat.

Moet asb. nie enige kos of oorskiet laat rondstaan nie.

Gebruik asb. die geriewe en toerusting met sorg.

Uitklok is teen 09:00. Indien 'n laat uitklok nie gereël word nie, kan dit 'n addisionele fooi tot gevolg hê.

Daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar tot 12:00. Kamerdiens sal nie op 25 en 26 Desember sowel as 1 Januarie beskikbaar wees nie.

Geen onwettige aktiwiteite sal op die perseel geduld word nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 195
R 1 195 R 897
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Jatinga Road 103, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71127b908827ad0cf0e408e66486d18418421eddaeaf9b0af6c8194e3e89544951b3ed7693b489ec32d8a272e2756c3a6c15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R896 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 Jatinga Road 103 White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.329566036531 31.064605860119

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang