Thokozani Lodge
Opsomming van Resensie
Sussanna S - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasties
Gerhard V - Feb 2020
Gemiddeld
Eienaar bitter vriendelik en gaan uit sy pad uit om seker te maak sy gaste is gelukkig.
Quentin R - Apr 2019
Gemiddeld
Very neat.
Ingeborg V - Aug 2018
Gemiddeld
Lekker en gerieflike plek om by te wees.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice and comfortable place to be.
A very nice place to stay. Spacious apartment, nice host, beautiful garden. Near a village for shopping and dining.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Johan B - Jul 2018
Gemiddeld
Puik diens en verblyf!
Braam V - Jun 2018
Gemiddeld
Aangenaam, vriendelik ontvang en alles netjies en skoon.
Joha D - Jun 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Tristan S - Jun 2018
Gemiddeld
Lekker rustige nagrus. Mooi omgewing.
Anna O - Des 2017
Gemiddeld
Great place and service.
Etresia V - Des 2017
Gemiddeld
Baie rustig en gerieflik geleë naby besienswaardighede.
Natashs H - Des 2017
Gemiddeld
Ons het dit terdeë geniet, natuurskoon en rus.
John S - Nov 2017
Gemiddeld
Baie goed.
Lindie K - Nov 2017
Gemiddeld
Awesome verby, my ouers het dit ontsettend geniet.
Suretha G - Okt 2017
Gemiddeld
Rus vir ’n moeë siel!
Susan P - Sep 2017
Gemiddeld
Aangenaam verras gewees met als.
Hettie B - Sep 2017
Gemiddeld
Pragtige en rustige plek.
Johannes V - Feb 2017
Gemiddeld
Alles was daar wat vir ons nodig was.
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jatingaweg 103, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 1