Thonga Beach Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabibi, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R11 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thonga Beach Lodge bied verblyf wat maaltye insluit en aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die iSimangaliso Wêrelderfenisterrein geleë is. Die oord is die ideale plek om die ongerepte wildernisstrande, die magiese kuswoude, grasvelde, glinsterende mere, pragtige sandstrande en kristalhelder, warm water te verken, waar snorkel en duik veral gewild is.
Verblyf word in 12 suites wat slaapplek vir 27 gaste het, aangebied. Elke eenheid het lugversorging en 'n en suite-badkamer, en is spesifiek gebou om gerief én minimale impak op die omgewing te verseker. Die meeste suites het waaiers, muskietnette, kluise, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe en balkonne met uitsigte oor die bos of 'n gedeeltelike uitsig oor die see.
Ontbyt en ander smullekker maaltye is ingesluit en word op die dek of in die eetkamer bedien. Die kroeg vol voorraad, sitkamer en die stranddek bied 'n verskeidenheid skemerkelkies en drankies om te bestel.
Thonga Beach Lodge spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en gaste het toegang tot 'n swembad wat vir skubaduikonderrig ontwerp is. Gaste kan ook romantiese kerslig-aandetes op die strand geniet of ontspannende see-spa-behandelings bespreek.
Vir die meer aktiewe gaste is daar begeleide boswandelings, kajakvaarte op die Sibaya-meer, heerlike skemerkelkies en kultuurtoere deur die Tsonga-gemeenskap wat gereël kan word. Van November tot Februarie kan gaste die reuse-leerskilpaaie en -karetseeskilpaaie dophou wat teen die strand uitsukkel om hul eiers te kom lê. Hierdie manjifieke diere, wat dan die lengte van die Afrika-kontinent geswem het, keer elke jaar terug na die strand waar hulle uitgebroei het.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Mabibi, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thonga Beach Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Olifantkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabibi, Isimangaliso Vleilandpark, Maputaland, 3815, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom