Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers.

Daar is 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie het 'n wasbak, verhit-en-eetgeriewe, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die eenheid het 'n TV met DStv en daar is lugversorging.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter hekke wat kan sluit. Daar is 'n lieflike grasperk voor die eenhede met oorgenoeg skaduwee om in te ontspan.

Die verblyf is sentraal in die dorp en naby talle winkels, restaurante en ander geriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 54 resensies vir Thorn Ikhaya Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Thorn Ikhaya Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896