Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Tree Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dollie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Thorn Tree Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cait N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cait N

No complaints, however breakfast was very basic. More effort should be put into that department.

Thorn Tree Lodge

Isabella E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella E

Rustige, goed toegeruste akkommodasie.

Perfekte oornag akkommodasie. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Baie oulike kamer en goed toegerus. Ons sal vir seker weer hier oorbly.

Sean H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H

Fantastic people. Relaxing venue and great service.

Staff were absolutely helpful and friendly. They also ensured that we had everything we needed.

Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jcb Gearvest (pty)ltd (yolande) H

Netjies, goeie diens.

Eienaars baie gasvry. Akkommodasie baie netjies.

Marie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Rustige oornagplekkie.

Thorn Tree Lodge is 'n heerlike oornag stop Noord van Bloemfontein. Heerlik stil na al die gewoel en besige pad. Kamers lekker groot en gerieflik. Dollie bereid om die ekstra myl te gaan en reg te staan met 'n stewige ontbyt voor die nuwe dag se lang pad.

Patrick D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick D

Pleasant, peaceful.

Owner very accommodating. Brilliant service.

Elaine D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine D

Eenheid baie skoon en netjies. Vrygewig t.o.v koffie en melk-voorraad. Eienaar baie gasvry.

As 'n Gautenger was ek bekommered oor veiligheid en sekuriteit. Die kamers is geleë op 'n mooi plot net buite Bloem. Daar is geen heining of eens 'n hek om die eiendom nie. Daar is vry toegang vanaf die pad vir enigiemand om tot by die karre en die kamers te kom.

Isabella E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella E

Pragtige plek, veilig en vriendelike gasvrou.

Pragtige kamers met fantastiese beddens. Stil area. Heerlike ontbyt. Die gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Sal vir seker weer daar oornag in die toekoms.

Kananelo M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kananelo M

Absolutely fantastic.

I would most definitely recommend Thorn Tree to anyone looking to escape the big city and just get peace of mind.

Cormarie L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cormarie L

Aangenaam, vriendelik en gemaklik vir 'n oornagstop.

Vriendelike honde, naby lughawe. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Arina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Gerieflike oornag.

Gerieflike oornagverblyf op die lang pad.

Elize W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Mooi omgewing en plek. Gasvryheid fantasties.

Woonstel, pragtig, skoon en aandete en ontbyt heerlik!

Margo R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo R

Very friendly helpful hosts, and immaculate pleasant self-contained thatched room.

However breakfast could have been more imaginative!

Antonie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Rustige klein lodge met persoonlike aandag.

Na 'n lang reis was dit sielsverfrissend om te kon rustig raak by Thorn Tree Lodge. Ek het 'n heerlike aandete by hul geniet asook 'n baie vroeë, op my versoek, uitstekende ontbyt.

Nicola B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola B

Heerlike oornagverblyf uit die stad.

Thorn Tree Lodge is 'n gerieflike oornag stop net buite Bloemfontein. Mens voel sommer of jy iewers in die bos kuier. Magda is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Ons was nie bewus dat ontbyt ingesluit is by verblyf nie, en dit was 'n lekker verrassing. Die kamer is goed ingerig en die bed is heerlik gemaklik.

Wilhelm K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm K

Aangenaam verras.

Ons is hartlik ontvang. Diens is opgevolg.

Bennie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie T

Baie goed ontvang en waarde gekry.

Vanaf ons geariveer her tot ons vetrek was alles in plek, selfs al het ek ons datum verkeerd gehad. Ontbyt was vars vir vons voor berei al het ons dit nie eens verwag nie, en was ingesluit.

Heinrich P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich P

Warm / elektriese laken was 'n lewensredder vir die Vrystaatse koue!

Vriendelik, plat op die aarde mense. Kamer was skoon en netjies.

Christiaan O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christiaan O

Nie aan verwagtinge voldoen nie.

Alhoewel die bestuur probeer om die standaard op te hou dink ek die ligging van die "lodge" is die grootste probleem. Die onderhoud laat veel te wense oor. Stortvloer nie op standaard nie. Toiletpapierhouer los en hang skeef. Rook van naburige gaste kan duidelik in kamer geruik word.

Louis V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Rustig, skoon en heerlik

Die plekkie is pragtig. Skoon, netjies en rustig. Ons het heerlik geslaap voordat ons die laaste skof van ons reis aangepak het. Dit is baie gerieflik naby aan die snelweg.

Christo P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo P

Stil en huisie is baie mooi.

Dit was 'n baie lekker ervaring gewees en die ontbyt was uitstekend en meer as genoeg. Die huisies is baie netjies en skoon en dit voel of mens op die plaas is. Baie rustig en mooi omgewing.

Isabella B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B

Lieflike stil plek. Gasvrou vriendelik en hulpvaaardig.

Thorn Tree is maklik bereikbaar van hoofpad. Ons honde het die spasie geniet. Goeie waarde vir geld.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Julle en julle honde was goeie gaste en is baie welkom.

Thorn Tree Lodge
Koos L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos L

Goeie oornag plek. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Lekker koffie en beskuit!

Hedley T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Hedley T

Very pleasant.

Great host and very hospitable.

Trudi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V

Fantasties. Sal weer daarheen gaan.

Dollie is 'n fantastiese gasvrou. al definitief weer van Thorn Tree gebruik maak.

Stefanus V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus V

Lekker rustig buite die dorp.

Thorn Tree Lodge is 'n lekker rustige buite die dorp verblyf. Lekker dat dit so klein is (drie kamers). Geen klagtes.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Janri D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janri D

Gerieflik.

Ons het by Thorn Tree oorgeslaap nadat ons 'n troue by 'n nabygeleë venue bygewoon het. Dis naby, bekostigbaar en lekker rustig. Goeie keuse vir gaste van die nabygeleë venues.

Sean T - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean T

Elke sent werd.

Kos was heerlik. Blypek was netjies, skoon en ons het baie veilig gevoel. Dollie is 'n amazing gasvrou. Sal aanbeveel.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie aan julle vir vriendelikheid en skottelgoed was. Julle is great gaste gewees

Thorn Tree Lodge
Luzaan O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan O

Baie gasvry.

Ons het lekker baie lekker gebly.

Massimo M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo M

Rustig en na aan die natuur.

Baie rustige atmosfeer en na aan die natuur. Het op die stoep gesit en net asemgeskep.

Neels F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels F

Gasvryheid en rustige verblyf in buitewyke van Bloemfontein.

Asemrowende gasvryheid en ongerepte stilte in buitewyke van die stad. Skoon goedversorgde kamers met badkamers en kombuis met braaigeriewe en koelte onder doringbome.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop ek sien julle gou weer.

Groete,
Dollie

Thorn Tree Lodge
Petro D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro D

Rustige stil bosgevoel.

Rustig, stil, baie aangename verblyf. Dollie, die eienares, is baie behulpsaam en vriendelik. Neem net 'n ekstra waaier saam dis “baie” warm in die Vrystaat, sal aanbeveel dat eienaar dalk air-cons installeer.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Dankie vir terugvoer en dat julle sulke aangename gaste was. Julle was 'n plesier.

Thorn Tree Lodge
Ursula J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula J

Baie gasvry en behulpsaam.

Dollie is voorwaardelik baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

Annelise D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise D

Dit was baie netjies, veilig, en definitief 'n plek om oor te slaap.

Ek het regtig my een aand daar baie geniet. Dit was veilig, skoon en die eienares het beslis alles gedoen om seker te maak ek is ok. Ek sal beslis weer besoek!

Gert R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Puik diens en waarde vir geld.

Dankie Dollie, jy is 'n puik gasvrou. Ons het heerlik gerus na lang dag op die pad. Jou plek is netjies en beslis 'n lafenis vir moeë reisigers.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie, hoop ek sien jul gou weer. Julle was n groot plesier.

Thorn Tree Lodge
Susan N - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan N

Excellent!

Thank you for doing your best!

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Simply a pleasure.

Thorn Tree Lodge
Sarie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P

Awesome.

Dolly was van die begin af ongelooflik behulpsaam, sy het berge versit om aan al ons behoeftes te voorsien. Ek sal en kan haar enige tyd aanbeveel.

Rochele M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochele M

Ons verblyf was wonderlik.

Ons het so rustig geslaap en sal enige tyd weer teruggaan.

Willem D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Vriendelike ontvangs met gesellige gasvrou, netjiese, veilige verblyf.

Ons was vriendelik ontvang deur die gasvrou, Dollie, wat ons en ons 2 honde welkom laat voel het. Sy het deurentyd kom sekermaak dat ons alles het wat ons sou nodig hê. Sy het gesien ons is diereliefhebbers en het haar 2 klein hondjies aan ons kom voorstel, ook sodat hulle kan sosialiseer met ons eie honde. Die verblyf was netjies en die ou hout-huisie was 'n uitsonderlike alternatief tot 'n normale chalet. Die gronde was so goed onderhou dat mens kon kaalvoet rondloop ondanks die doringbome wat daar groei.

Nicolene M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Baie lekker rustig in plaasatmosfeer.

Lekker rustig, goed toegerus, sal weer daar gaan bly.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terug voer. Julle is baie welkom. Dollie

Thorn Tree Lodge
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hennie V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Aangename verrassing!

Baie lekker gekuier saam met Dollie en Phillip. Heerlike wegkom van stadsgeraas en baie na aan die natuur. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Hallo Karen, jammer vir die hitte maar dankie vir jou terug voer sal aandag gee aan lugversorging.

Thorn Tree Lodge
Karen E - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Karen E

Warm.

In die hittegolf was daar geen lugversorging nie en die plek is nie oopgemaak vir lug voor ons aankoms nie.

Monia K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Monia K

Onveilig gevoel en die huisie is baie verwaarloos.

Met aankoms was daar vuil skottelgoedwater nog in die wasbakke, ander gaste moes eetgerei in ons eenheid kom haal en die muskiete was in oorvloed. Ons het onveilig gevoel aangesien dit baie afgeleë is.

Miana N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miana N

Heerlike ervaring.

Kan beslis aanbeveel! Pragtige kamers met heerlike braaigeriewe. Eienaar baie gasvry!

Lana D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D

Ongelooflik lekker gebly!

Wat 'n ongelooflike lekker plek om by te kon bly! Dollie, jou verblyf was wonderlik, jou gasvryheid ongelooflik! Ek sien jou binnekort weer!

Johanna L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna L

Lekker geslaap.

As jy hou van vriendelike mense, die gevoel van in die bos en 'n gerieflike plekkie om weg te breek, is Thorn Tree Lodge die plekkie vir jou en jou gesin of familie. Ons tydjie daar was gerieflik en baie lekker.

Juan M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan M

Heerlike rustige atmosfeer. Baie mooi ingerig.

Ons gaan gereeld Kaap toe en sal definitief weer hier oornag. Die plek is ingerig met meer as wat nodig is. Baie mooi en baie gasvry. Definitief troeteldier vriendelik. Baie lekker plaasatmosfeer weg van die stad. Ons was baie tevrede.

Gerhard Raath R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard Raath R

Aangenaam!

Dit was presies wat ek wou gehad het om van die stadslewe se gejaag te ontsnap en heerlik te ontspan.

Roché C - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roché C

Rustige omgewing met baie vriendelike diens.

Ek het baie lekker by Thorn Tree Lodge gebly. As jy daarvan hou om buite die stad te bly en genoeg spasie soek vir troeteldiere is dit die ideale blyplek. Volledige toegeruste kombuis, eetkamer en sitkamer bykomend tot slaapkamers, en 'n gasvrou wat uit haar pad uit gaan om seker te maak jy is gelukkig.

Thorn Tree Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie kommentaar. Hoop om jou,vrou en honde weer te sien

Thorn Tree Lodge
Lindie D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie D

Netjies en skoon. Het heerlik geslaap!

Die plekkie was netjies en gemaklik om te oornag! Die bed was gemaklik en die beddegoed skoon. Ek sal die plekkie aanbeveel by enige reisiger.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Danelle B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danelle B

Dis netjies, skoon en baie gerieflik ingerig.

Dit is egter 'n entjie uit Bloemfontein en moeilik om te kry, wat dit nie gerieflik maak vir oornagverblyf nie. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het met twee groot honde gereis en hulle was bereid om ons te akkommodeer.

Lyneen B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lyneen B

Goeie waarde vir geld met super-gasvryheid!

Netjiese, skoon, bekostigbare en baie vriendelike plekkie. Sal beslis aanbeveel vir 'n naweek weg. Vrystaatse gasvryheid was fantasties!

Mev Jo G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mev Jo G

Die gasvrou doen geweldig baie moeite met haar gaste. Sy is puik!

Ons het 'n selfsorg-eenheid verwag en was bietjie teleurgesteld. Verder was alles baie mooi, skoon en netjies. Die ligging bied uitdagings vir vreemdelinge.

Hannalise N - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalise N

Houthuisie op iemand se erf.

Die gasvrou was vriendelik, maar dis glad nie wat 'n mens verwag nie. Die kamers is mooi, maar dis beslis nie 'n lodge nie.

Marinda C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda C

Dit is nog nuut, daar is nog 'n paar dinge wat moet gebeur. Baie potensiaal. Net nogal ver uit die dorp uit.

Gawe eienares. Daar was 'n paar items in die yskas wat dit laat lyk het of daar moontlik soms iemand in die eenheid bly. Die kamers en linne is heerlik. Mooi badkamer.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c521ff1d192c024228ab1a80cea88a6f96f032ae1a8f486b18703fcadb45c6ff36d91f5c0a7c96c9ee836c0bf1f046b93b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 11 Glenara Street Olive Hill 9313 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.054338525042 26.289982795715

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang