Wes-Rand Akkommodasie by Thorni Corner Farm House | LekkeSlaap
+44

Thorni Corner Farm House

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: R99, Nooitgedachtpad, Hekpoort, 1740, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Thorni Corner Farm House bied eksklusiewe plaasverblyf aan die voet van die Magaliesberge naby die dorpie Hekpoort. Dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat van die stad se gejaag wil ontsnap en afskakel in mekaar se geselskap.

Die plaashuis het 3 slaapkamers en 'n volledige badkamer. Daar is slaapplek vir 8 gaste en troeteldiere is ook welkom. Die volledig toegeruste kombuis het 'n yskas, ysmasjien, mikrogolfoond, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste kan soggens 'n entjie op die omheinde wildplaas gaan stap of laatmiddae gaan perdry. Kom deel in die plaas-ervaring deur ons met die beeste uit te help!

Daar is verskeie bergfietsroetes vir avontuurlustiges!

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Thorni Corner Farm House
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • R99, Nooitgedachtpad, Hekpoort, 1740, Gauteng
  • Gaste dink Thorni Corner Farm House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: R99, Nooitgedachtpad, Hekpoort, 1740, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhYWNkNzIxLTgwMjMtNGMwZi04ZTdhLThiMmNmYzNhNzJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 R99 Nooitgedagt Road 1740 Gauteng 086 999 0018 10:00-19:00 16:00 -25.876361535451 27.494039833546
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za