Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorntree Country Lodge

Gastehuis
Winteraanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 860 R1 859 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thorntree Country Lodge is op die R328 net buite Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan ’n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die lodge is ’n gerestoureerde gebou van die 17de eeu in die prentjiemooi Schoemanshoek-vallei en weerspieël ’n tipiese boustyl van die Klein Karoo.

Daar is 19 kamers en 2 selfsorgchalets. Die Koninginkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie en ’n kluis.

Die Dubbelkamer het 'n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en ’n kluis.

Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens wat teenmekaar gestoot kan word indien vooraf gereël. Die en suite-badkamer het ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en ’n kluis.

Die Tripelkamer het 'n dubbelbed, ’n enkelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, dubbelwasbak en ’n toilet. Die kamer het ook lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en ’n kluis.

Daar is ook ’n sitarea met gemaklike sitplek en ’n kaggel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Thorntree Country Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thorntree Country Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 860
R2 860 R1 859
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 860
R2 860 R1 859
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf09ec60fc97e5a92fbdb32a3fc333617a05f8b01658c17bbc3b2522a99c6f90df13b2d4e0d6628bc3aa9697b5e144a29eef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 860 nouVanaf R1 859 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 R328 Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.493680731966 22.24576555575