Yzerfontein Akkommodasie by Thyme & Tide Beach Villa | LekkeSlaap
+80

Thyme & Tide Beach Villa

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Thyme & Tide Beach Villa is op die strandfront in die pragtige dorp, Yzerfontein geleë.

Die huis het modieuse afwerkings en is baie ruim met verskeie sitareas en eetareas, so dit is perfek vir groter groepe en kuiers saam met familie, asook konferensies en wegbreke. Die gemeenskaplike areas is oopplan en vloei lekker saam.

Die huis beskik oor 7 en suite-slaapkamers. Al die beddens is koninggrootte en het luukse linne en dons-duvets. Twee van die slaapkamers se beddens kan op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak word. Daar is 5 slaapkamers op die boonste verdieping waarvan 2 'n stort en 'n bad het en die ander 3 kamers slegs 'n stort het. Die 2 slaapkamers op die onderste verdieping het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met die nuutste toebehore. Dit is deur 'n sjef ontwerp, so gaste kan seker wees dat dit 'n droomkombuis vir onthaal is. Daar is 'n aparte opwasarea.

Die huis het 'n swembad in die sonnige binnehof. Dit is windbeskut en veilig. Die groot ingeboude braai is aan die kant van die huis en kyk uit oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Thyme & Tide Beach Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Thyme & Tide Beach Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thyme & Tide Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 170, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJeGtcYtYrCwskdXarBIs5Sw4cGptD6pVjJiCM5CPY88HdZPpQZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 000  per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 170 Dassen Eiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.370406488742 18.171817860852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za