Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thyme-away

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Thyme-away
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Madelie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een vloer eenvoudig binne bereik in woonstel en gerieflik.

Ons het gemaklik en binne bereik gebly! Sou net beter wees om darem 2 koffie pods as 'n couple vir oggendkoffie te geniet (korter bly op die opsie)!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelize H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, moderne woonstel in 'n stil area van Somerset Wes. Puik diens.

Lekker verjaarsdag naweek saam my man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal S

Ek sal beslis weer kom. Lekker naby aan Waterstone Village Mall.

Fantastiese plekkie! Stylvol gemeubileer en versier! Ek wil graag die volgende keer 2 kampstoele daar sien wat jy by die braai kan gebruik! Daar is niks buite waarop jy kan sit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View 10, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb4bd0a0335415ce69dc38d041139b5271407c69bc8ef0818ad73dfafe88a0a84dcf3a58d4f8fe739236e4bb889c90752e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 10 Ocean View The Links 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.073788974736 18.838951762566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem