Thyskoms Private Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Thyskoms Private Game Lodge bied selfsorgverblyf en is in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat geleë, sowat 31 km vanaf sentraal Bela-Bela.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad of 'n stort, toilet en 'n wasbak, Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, stoof, oond en ander toebehore wat gaste kan benut.

Die oopplan-leefarea is langsaan en bied toegang tot die hoof patio met braaigeriewe, 'n boma-area en 'n plonspoel. Die lodge het het ook 'n toegewyde selfry-wildritvoertuig wat gaste kan huur teen 'n ekstra koste per dag.

Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl jy perdry, koue swembad, verhitte swembad en 'n buite-spa.

Slaapplek

'n Bespreking by Thyskoms Private Game Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Thyskoms Private Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za