Ti'amo

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ti'amo is in die hartjie van die Tuinroete op die rand van die strand in Wildernis geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.

Hierdie ateljee-eenheid is geleë op die grondvloer en spog met ongelooflike uitsigte van die see. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapplek, kombuis asook en suite-badkamer. Daar is 'n koninggrootte-bed en in die badkamer is 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, braaipan, tweeplaatstoof, koffiemasjien, eetgerei en breekware.

Verder is daar lugversorging in die woonstel, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, asook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Ti'amo sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ti'amo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false