Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tibani Nature Reserve

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Tibani Nature Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Erna C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreek van alles en sal beslis weer gaan.

Dit was 'n heerlike paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely delightful!

Our stay at Tibani Nature Reserve was absolutely delightful! From the moment we arrived, the host greeted us with a warm smile and made us feel right at home. Her hospitality and friendliness added an extra special touch to our experience. The views from the reserve were simply breathtaking, offering a stunning backdrop of natural beauty. We enjoyed peaceful moments watching the animals in their natural habitat and going on hikes to explore the area. The host was always available to offer guidance and share her knowledge of the reserve and its wildlife. The Tibani Nature Reserve Facebook page was incredibly informative. We saved screenshots of the animals she had posted about, which helped us identify and spot many of them during our stay. Leaving Tibani Nature Reserve was difficult, as we had such a wonderful time. We are already looking forward to our next visit and can't wait to return to this little piece of paradise. Thank you for making our stay so memorable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tibani Nature Reserve se terugvoer

Thank you Bridget for this amazing review.
I am really glad that your birthday at Tibani was made so special.
I am looking forward to welcoming you back at Botterboomhuisie.

Tibani Nature Reserve
Ben W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben W
Saam met vriende

Vreedsaam, gemaklik, natuurskoon.

Heerlik stil en rustig. Pragtige natuurskoon en die perfekte kamp om rus vir die siel te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus na 'n wonderlike naweek.

Die verblyf en ligging was presies wat ons gesoek het. Die swembad was 'n groot plus met Vrydag se 35 grade en die kaggel binne was 'n wenner met Saterdag se donderweer en reën. Die WiFi was ook 'n wenner. Sanet was 'n aangename gasvrou met baie volledige inligting voor ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tibani Nature Reserve se terugvoer

Baie dankie Hannes vir jou pragtige resensie.
Dit word opreg waardeer.
Ons is baie bly dat jy jou verblyf so geniet het by Botterboomhuisie.
Gelukkig het die weer ook so mooi saamgewerk tydens jou verblyf.
Ons wil net ook dankie sê dat julle ons huisie so mooi netjies gelos het.

Tibani Nature Reserve
Pieter V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie spesiaal.

Vir die natuurliefhebber 'n moet! Mooiste ligging, baie skoon en netjies en volledig toegerus. Word sterk aanbeveel. Baie behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthys D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus by Tibani!

So lekker gebly in die pragtige Montagu omgewing. Die huisie het alles wat jy sou nodig hê en die plonspoel op die stoep was amazing gewees. As jy hou van stilte en pragtige natuurskoon sal jy baie lekker hier bly. Sanet en Pieter is baie vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om die verblyf vir mens so gemaklik en lekker as moontlik te maak. Ek sal beslis weer by Tibani gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabrina R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabrina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and really quite wonderful flora!

The accommodation was beautifully located, the flora was quite something to behold, and we felt most privileged to be alone in such a quiet space. The night sky was awesome! The bed and pillows were very comfortable. The WiFi was mostly very stable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rukeya E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rukeya E
Gesin met tieners

Great for relaxation and unwinding.

It was a very relaxing stay, just what we needed. The tranquility and scenery were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorene B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was restful and nice. Mostly peaceful away from everything.

Just the roads to the houses are not so good. It's bad driving on them as they make the stay uncomfortable. Seeing the sun with your pool on your front porch is amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tibani Nature Reserve se terugvoer

I understand that the guest had an issue with the roads leading to the houses. However, I believe there may be some confusion as we only have one house on the reserve and there's only one road leading to this house. It is outlined in our advert that there is a gravel road leading to the reserve and we advise guests to inquire about the state of the road before their arrival. This guest arrived in a VW Polo and subsequently requested for additional guests, who also arrived late at night in a Polo, when it was completely dark. In their confusion, they drove past the reserve gate and had to turn around. This leads me to question, why would you invite others to join you at the house with the same vehicle and at night, if you found the road conditions challenging? It doesn't quite make sense. We've had guests after them with an even smaller vehicle, a Hyundai i10, who encountered no issues with the road leading to the house.

Tibani Nature Reserve
Malcolm P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay! Picture perfect surroundings!

Had a wonderful stay. Host is excellent! We'll be back again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility at its best.

The perfect spot for a night or two away from the hustle and bustle of city life!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige stilte!

Ons het heerlik gekamp by Tibani. Lekker warm water en skoon ablusie. Sanet en Patrick het selfs kom help om ons kar te "jump start".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan & Diane T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan & Diane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little paradise.

We thoroughly enjoyed the tranquility and the beautiful view. The cottage was so cozy and having the little wooden stove inside warmed the place up while it was freezing outside. Sanet went out of her way to make us feel comfortable, and even offered us help with a flat wheel. It was lovely to walk the 4x4 track and the view from the top was stunning. Also enjoyed the blesbok and a few springbok that ventured close to the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee K
Saam met vriende

Awesome.

Awesome. Tien uit tien vir Sanet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heather J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect tranquility.

We loved the peaceful environment and enjoyed walking in the reserve. The house is perfect for 2 adults and 2 children, it would be a bit small for 4 adults.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Remoteness unbeatable.

We enjoyed our stay. We will go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Beautiful place to stay. A break away from it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pearl C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome experience, loved the peaceful atmosphere and the location.

It's a beautiful place, just like in the pictures. I would definitely recommend it to all my friends and family and I would definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek uit die stad.

Sanet, die gasvrou, is baie vriendelik. Ons het die natuur baie geniet. Daar is 'n skoon toilet en stort en die plaasdammetjie bied lavenis as dit te warm raak. Die WiFi was 'n verrassing. Baie voëllewe. Die Springbokkies wei naby. Mongoose het kom kuier. Daar is 'n koggelmandertjies wat elke dag op die houtheining kom uithang. Mooiste sonsondergange en sterrekyk! Net eenvoudig hemels as jy van kamp hou sonder fieterjasies (daars nie krag nie, maar dis mos nie noodsaaklik as jy lief is vir kamp in die natuur nie) En dit is privaat! Jy het nie kamp-bure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie goud. Een met die natuur.

Baie lekker gekuier. Sanet het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert K
Saam met vriende

Pragtige huisie, klein maar met kunstigheid en goeie smaak ingerig.

Ons was 2 vriende wat vir ons jaarlikse motorfietstrippie drie aande daar geslaap het. Die afgesonderdheid in die natuur was ongelooflik lekker. Die plonspoel na 'n warm dag 'n lafenis. Gaan verseker weer saam met ons vrouens! Sanet doen moeite vir haar gaste. Een van my gunstelingplekke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Safiyah C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Safiyah C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and rejuvenating.

If diving into nature and getting away from it all is your thing then Tibani is the place for you. Game and birds in abundance. Beautiful hikes. Some negatives are the need for more shade in the afternoons and a more user-friendly shower. Scaldingly hot!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Pragtige, privaat huisie in die berge, omring deur soveel natuurskoon, vygies, voëls en verskillende boksoorte. Wat meer wil 'n mens hê?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sanet het ons met soveel gasvryheid ontvang, ons bederf met lekkernye op ons bed, en als was so mooi en skoon. Perfekte omgewing vir goeie rus en wegbreek.

Tibani is 'n pragtige plek, en die rustigheid en natuurskoonheid het bygedra tot 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous.

Tibani is a hidden gem. If peace and quite is what you want, then this is the place. All you need is provided and the 4x4 trail is challenging and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Gesin met tieners

Rustig, geïsoleer in die natuur.

Die piepklein huisie staan alleen in die Klein-Karoo veld, maar het alles wat 'n mens nodig het, insluitende 'n heerlike houtstofie wat die hele huisie warm maak. Eks seker in die somer sou ons dieselfde gevoel het oor die swembadjie op die stoep. Ons kon op ons eie deur die veld stap en verken, iets wat 'n mens selde mag doen. Die 4x4 pad was pragtig, die nou paadjie verskaf genoeg adrenalien sonder om te gevaarlik te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring in ongerepte natuurskoon.

Die stilte was 'n belewenis met puik basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida L
Saam met vriende

Heerlike wegbreek.

Tibani is die ideale plek as jy bietjie wil wegkom van jou selfoon, skootrekenaar, TV. Net 'n lekker plek om te ontspan. Die plonspoel is 'n wenner. Ons het heerlike gekuier en die diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R485
R485 R412
per nag, vir 2 mense
Vanaf R485
R485 R412
per nag, vir 2 mense
Vanaf R485
R485 R412
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubergpas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c9c59e9ba6e2e371816702c1b5409af2d13c82a56a600c524498157ad7f256844f9e65aa0df3884549b8c5c6a81bd2fe53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R485 nouVanaf R412 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Ouberg Pass Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.7529722837 20.257619915723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem