6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tides 15 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Struisbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede badkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die woonstel het gemaklike rusbanke, 'n TV en etenstafel met genoeg sitplek. Die leefkamer lei na 'n balkon met sitplek en 'n braai-area waar gaste maaltye kan kook.
Die kompleks het 'n groot swembad wat omhein is, asook 'n tuin vir kinders om in te speel.
Gaste kan die Kaap Agulhas-vuurtoring Museum of die Quoin Point-vuurtoring besoek, asook verskeie wandelroetes in die omgewing, soos die Spookdraai-staproete of die Rasperpunt-staproete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tides 15 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90 Protea Road, Tides, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang