Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tidimalo Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R24, Naauwpoort, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tidimalo Lodge is in die hartjie van die Magaliesburgberge geleë en is 'n unieke, familiebestuurde boslodge en konferensiefasiliteit wat 'n onvergeetlike Afrika-boservaring bied. Dit is die ideale opsie vir óf 'n romantiese wegbreek óf alleenreisigers wat op soek is na 'n bietjie vrede en rustigheid weg van die stad se gewoel.

Gaste kan tussen 8 chalets wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Elkeen het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Addisionele 2 enkelbeddens kan op versoek vir kinders gereël word. Elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder het elke chalet ook 'n koffiestasie en 'n stoep met buitesitplek.

Die hooflodge het 'n randvloeiswembad. Daar is ook 'n swembadkroeg en 'n boma met 'n sentrale vuurput waar gaste saans kan kuier. Daar is ook 'n ruim eetarea waar gaste hul ontbyt wat ingesluit is en aandete kan geniet. Middagete en skemerkelkies kan op versoek teen 'n ekstra koste bestel word. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die lodge het ook 'n onderdak-lapa met 'n kroeg waar gaste kan ontspan terwyl hulle sport op die TV kyk. Daar is ook 'n pooltafel en tafelsokker. Besienswaardighede sluit bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, vlugbal, roetedraf, veldry en The Black Eagle Valley in waar gaste arende kan sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Af van die R24, Naauwpoort, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Gauteng
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die R24, Naauwpoort, Magaliesburg, 1739, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a59a9d3071d3d8a9b8e74128754ddb42fac272f753c37d7a903df4a8f9938078bc13a59bd6f6c0aed2eacf6956ea2acbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 880 per nag, vir 2 mense Off the R24 Naauwpoort 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.915515 27.329476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem