Zastron Akkommodasie by Tienfontein B&B | LekkeSlaap
+14

Tienfontein B&B

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Tienfontein B&B
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Janie V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janie V
Gesin met tieners

Rustig en tuis.

Baie gerieflik vanaf Gauteng na Oos-Londen as oornagpunt. Die landskap is regtig pragtig.

Cheryl B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Ons het die verblyf geniet. Baie rustig en stil. Lieflike gashere en baie verwelkomend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very convenient.

We enjoyed our stay. Very peaceful and quiet. Lovely hosts were very welcoming.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Carlie P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig gerestoureerde ou plaashuis. Rustig, goed versorg en privaat.

Kan sterk aanbeveel word.

Lize S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en vol karakter.

Tienfontein was 'n heerlike juweel om te ontdek. Wonderlike gasvryheid en warmte. Sal vir almal aanbeveel.

Vanaf R3 800
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R3 800
per nag (vir 7 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R3 800
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tienfonteinplaas, R26, Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwY2MwZWM1LTE4ZGUtNDM1OC04ZjhjLTg2M2RhOTgyZTQzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 800  per nag (vir 7 persone) 4 5 1 5 Tienfontein Farm R26 9950 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.329551520874 26.990200203705
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za