LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tierfontein Rondawel | LekkeSlaap
+69

Tierfontein Rondawel

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Tierfontein Rondawel
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Juliana T - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature's magic for ones soul.

A very comfortable and relaxing space surrounded by trees, fynbos, birds and a beautiful pond. Very private and quiet. The walk to the waterfall is not difficult and the "plunge pool" is not too far and the view from there is worth the short walk. It is also the perfect spot for a sundowner. The kitchen has everything that one needs and the absence of a microwave was not missed. We will definitely stay there again. Love it.

Tierfontein Rondawel's terugvoer

Dear Juliana,
Thank you so much for your kind words and we are so pleased you enjoyed it.
We look forward to seeing you again.
Liz and James.

Tierfontein Rondawel
Michelle D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden gem!

The only thing that was wrong about our stay at Tierfontein rondawel is that we couldn't stay longer. If you are a nature lover and looking for a quiet, peaceful get-away this is the perfect spot! Don't forget your hiking boots for the amazing walk in the kloof. We were in awe of the beautiful surrounds. The rondawel is so unique and has many personal touches that makes it even more special. We can't wait to visit again! Thank you Liz.

Tierfontein Rondawel's terugvoer

Dear Michelle,

Thank you for such a wonderful review and we are so pleased that you could enjoy the beautiful nature around the rondawel. The conservation thereof is so important to us.

Keep well.
Liz and James

Tierfontein Rondawel
Johan V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Stil, rustig, perfek vir laaglê of stap!

Hierdie verblyf is naby genoeg aan Baardskeerdersbos (as dit is waar jy eintlik wil kuier), maar ver genoeg om die natuurskoon (wonderlike kusfynbos), stilte en die staproete op die plaas te ervaar. Die rondawel is eenvoudig, maar ruim en stylvol en die aparte kombuis skaflik toegerus met al die basiese benodigdhede. Die gawe eienaars het 'n klein geyser-probleempie baie vroeg op 'n Sondagoggend blitsig opgelos. As ek weer besoek aflê, is dit nie vir werk nie!

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tierfontein Plaas, Erf 52, Baardskeerdersbos, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjQwOTFmLTllNWYtNGIxNS1hYzZkLWRlY2I5NjU4NzVjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Tierfontein Farm Erf 52 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.567357989868 19.606368603176
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!