LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tigerskloof | LekkeSlaap
+14

Tigerskloof

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Ladysmith-pad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tigerskloof bied gerieflike verblyf gastekamers net buite Newcastle. Tigerskloof is op 'n plaas met inheemse bome en plante en 'n lowerryke tuin met 'n volop voëllewe, klein bokkies, ape en dassies en ander wild geleë.

Daar is 7 gastekamers waarvan 3 op die boonste verdieping is. Die boonste slaapkamers het lugversorging en die onderste kamers het plafonwaaiers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt en aandete kan op versoek teen 'n addisionele koste voorsien word.

Die gastehuis het 'n groot, veilige swembad wat gaste op warm somersdae kan benut. Gaste kan op die perseel gaan wandel, afkoel in die swembad of tot bo-op die heuwel klim om die skouspelagtige uitsig te bewonder. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die slagvelde wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N11, Ladysmith-pad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N11, Ladysmith-pad, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGQN8htkbs0uPURztwAIYMDEnrONalRzJAOCdOPA8WEtqdtC9Gt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) N11 Ladysmith Road Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.81188966981 29.953972877066
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!