Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timber and Tide

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Timber and Tide
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Riaan E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklike verblyf.

Ongelukkig net oorgeslaap, maar sal definitief weer wil gaan vir langer. Die gasheer is uitstekend, die eenheid is goed toegerus en mens hoor die see in die agtergrond. Pragtige tuin. Het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S
Enkelreisiger

Baie rustige verblyf.

Timber and Tide was my vakansieweek waar ek uitgerus het met die seegeluid in my ore terwyl ek aan die slaap raak. Dit was baie gerieflik met alles wat nodig was om vakansie te kon hou. Daar was 'n storm en die weerlig het die krag uitgeslaan. Ek was elke uur op hoogte gehou deur die eienaar en sy was so behulpsaam. Die parkering was veilig genoeg en die strand was loopafstand en veilig. Die hele omgewing is so vriendelik en groet elke keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timber and Tide se terugvoer

Dear Yolande,
We are so happy that you were content with our lovely area and surroundings.
We appreciated your gracious understanding when a freak storm blew out the entire area of electricity.
You certainly did take full advantage of the walks, beach, and all the other lovely parts of nature that are entirely free.
We trust you will visit again.
God bless.
Warm regards,
Jean and Ken

Timber and Tide
Izak H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak H
Gesin met tieners

Baie lekker ontspanne en stil, geen geraas van motorfietse of so nie.

Daar is net nie WiFi beskikbaar soos geadverteer nie, dis al kopseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike opset om te ontspan.

Sou net graag 'n see sig wou gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H
Gesin met tieners

Heerlik gekuier!

Sal dit regtig aanbeveel. Pragtige klein kusdorpie, asook omliggende omgewing. Thank you Jean and Ken, we had a lovely few days. Hope to see you again someday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Timber and Tide se terugvoer

Morning Maryke
What a great pleasure it was to host you and your boys. I can highly recommend you and your family as I would not hesitate to have you visit us in the future. One could barely see that we had had guests in the unit as it was left in such a perfect condition.
We look forward to any further visits.
Warm regards
Jean

Timber and Tide
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-weg 70, Cannon Rocks, Alexandria, 6186, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7b2786be90711ca477d4bdf0ac139db383a1349c7909042f0a29c50b41b6ef8617da75cb2b4af2c05ee644e1e63f0d7103d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 70 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7484023 26.5459982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem