Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Timbila Camp

Tentekamp
Kampstaanplekke
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Elke staanplek het bome vir skaduwee en toegang tot 'n braai-area. Daar is ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak en dit word met ander gaste gedeel. Daar is 'n buitekraan. Die gemeenskaplike kombuis het 'n tweeplaat-gasstoof en 'n yskas.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Tariewe is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die meeste paaie in Namibië grondpaaie is wat goed onderhou is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Camp Namibia Glanskamptente
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent is verhewe, het 2 enkelbeddens en 'n bank wat slegs geskik is vir 1 of 2 kinders. Elke tente se en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar lugversorging en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat die meeste paaie in Namibië grondpaaie is wat goed onderhou is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R944
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D2329, Osondjisse Plaas 55, Omaruru, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA458d7db981cf787231af00c218fbea599a7944557c6f33f80560ea6010e2186b936f3919511b70cf87c24fe11ccc3c461e46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R944 per nag, vir 2 mense Off the D2329 Farm Osondjisse 55 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.215945 16.293968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem