Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Time Out

Selfsorg
TimeOut 1
Vanaf
Vanaf R1 180
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte en 'n en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, ketel en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n eetarea. Gratis WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir DStv gebruik. Verder is daar ook 'n draagbare braai, onderdakparkeerplek en 'n kuierarea met meubels en 'n tafel. Die tuin het 'n aparte ingang en toesluitparkeerplek. Gaste moet vooraf reël indien hulle 'n strykplank en strykyster benodig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Slegs klein honde word toegelaat by TimeOut 1 en 'n reëling moet vooraf met die eienaar getref word.
Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek, geraas en steurings word nie toegelaat nie, aangesien die verblyf in 'n woongebied is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
TimeOut 2
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie gerieflike gesinswoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en linne word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n binnebraai-area en 'n sitkamerstel. Skuifdeure lei na 'n privaat tuin. Toesluit parkeerplek is langs die eenheid beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n Jacuzzi wat slegs in die somer deur 'n sonpaneel verwarm word. 'n TV met Netflix en Showmax is beskikbaar. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir DStv gebruik. Daar is ook 'n braaikamer met 'n veerpyltjieibord, asook tafeltennis en speletjies.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook in die eenhede is verbode.
Slegs klein honde word toegelaat by TimeOut 1 en 'n reëling moet vooraf met die eienaar getref word.
Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek, geraas en steurings word nie toegelaat nie, aangesien die verblyf in 'n woongebied is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gey Van Pittiusstraat 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2289b4534fb748a4e639d62c8f5a52aaa88882f0905246842f8e14f8aae4aa45dff37fff92aadc1a5e16dad3ec990b9234?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 7 Gey Van Pittius Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.346673280764 18.161710177979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem