LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tin Can Glamping Caravan | LekkeSlaap
+15

Tin Can Glamping Caravan

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotstonweg 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tin Can Glamping Caravan is op 'n kleinhoewe in Underberg geleë en is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Verblyf word in 'n ou, opgeknapte karavaan aangebied waar gaste die uitsig oor die Umzimkulurivier kan geniet. Met die karaktervolle grondpaaie, bergstroompies, sandsteenberge, knus kroeë en vriendelike inwoners sal alle Underberg-besoekers 'n onvergeetlike wegbreek hê.

Die karavaan het 'n koningingrootte-bed en is aan 'n hout-badkamereenheid met 'n stort en 'n toilet verbind. Daar is ook 'n sitarea, kaggel, kombuisie, en die houteenheid het 'n klein stoep waar gaste hulle skoene kan uitskop en die uitsig kan geniet.

Die kombuisie het 'n yskas wat met sonkrag werk, 'n gasstoof en 'n gasketel. Daar is ook draagbare braaigeriewe. Die badkamer maak van 'n gasgeyser gebruik en alle ligte werk met sonkrag.

Underberg is die ideale plek vir buitesport-entoesiaste en spog met fantastiese voetslaanpaaie, kunsvlieghengel-geleenthede, bergfietspaaie, gholfbane, riviervlotvaart-geleenthede en oorgenoeg visvang-bestemmings.

Slaapplek

’n Bespreking by Tin Can Glamping Caravan sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Tin Can Glamping Caravan
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Scotstonweg 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tin Can Glamping Caravan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotstonweg 15, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfqkUTLMIAjZpy8qUbm6BjWFrX99u6nwy1GQ3tklf0RiGjpGrH4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Scotston Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.799728895632 29.485218757672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!