Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tipperary Game Lodge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykpad, Deel 31 van die Karino Plaas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R612 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tipperary Game Lodge is in die Laeveld van Mpumalanga, sowat 17 km vanaf Mbombela (Nelspruit) in die rigting van Malelane. Dit word omring deur ongerepte natuurskoon tussen die Krokodilpoortberge.

Verblyf word in 14 selfsorgeenhede aangebied en 2 van hulle is rugsakreisigers-hutte. Die selfsorgeenhede het elkeen lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n privaat stoep en braaigeriewe.

Die lodge is deel van 'n privaat natuurreservaat en bied 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, asemrowende voetslaanroetes, bergfietsroetes en visvangplekke. Daar is veilige parkeerplek by die lodge.

Tipperary Game Lodge is naby die N14 vir maklike toegang tot die Kruger Wildtuin se suidelike ingangshekke.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Tipperary Game Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 5

Ligging

  • Uitkykpad, Deel 31 van die Karino Plaas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Tipperary Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
R680 R612
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkykpad, Deel 31 van die Karino Plaas, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc40df10dae898e3740b8e029d1a75a3b11aaca07039fbb7db32400a369813b1f97f0a6e7307e96335cd64cd8700878bf10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R612 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Uitkyk Road Portion 31 of Karino Farm 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.504326 31.099424
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem