Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tjaila

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Tjaila is 'n bekoorlike selfsorgkothuis vir 6 gaste in Duinepark, Witsand, 'n lieflike dorpie by die Breederiviermond.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Die een badkamer is en-suite, terwyl die ander kamers die tweede badkamer deel. Beide badkamers is toegerus met storte, toilette en wasbakke.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, Nespresso-masjien en 'n tafel met stoele toegerus. Die kothuis het 2 TV’s met DStv-kanale, WiFi en binnebraaigeriewe. Daar is ook ‘n Weber-braai vir buite.

Witsand bied aktiwiteite soos visvang, walviskyk tussen Junie en November, veilige swemplekke, sweefski, rots- en brandervisvanggeleenthede, snorkel en 4x4-roetes wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Tjaila sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 4

Ligging

  • Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tunastraat, Duinepark 937, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA692ab29492b718b113cef1b9e9e6c4c230d73b946875648915305180d97247ae5b6e3e3915631ea4d18446280495fc079f5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) Tuna Street Duinepark 937 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.39191147353 20.862263666143
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem