Tjokkerland Woonstel
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michau-straat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tjokkerland Woonstel is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Cradock en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en vakansiereisigers.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die woonstel op dieselfde perseel as 'n kleuterskool geleë en daarom is daar 'n lekker speelarea vir kinders.
Cradock is bekend vir sy natuurlike warmwaterbronne wat ook nou die bron van die dorp se moderne spa is. Die spa lok besoekers van regoor die land na sy opelug- en binnenshuise warmwaterbronne. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, stap, fietsry en bergfietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Tjokkerland Woonstel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Jaar gelys 1
Ligging
- Michau-straat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Gaste dink Tjokkerland Woonstel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nxuba (Cradock) Karoo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michau-straat 3, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom