Tlou Lodge 149

Voeg by Gunstelinge

 

Naweekaanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Tlou Lodge 149 is 'n privaat selfsorg-bosveldeenheid in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Die Mabalingwe Natuurreservaat spog met volop voël- en wildspesies, insluitend die Groot 5. Die reservaat is in die skadu van die pragtige Waterberge geleë en strek oor 12500 ha bosveld.

Tlou Lodge 149 is naby die swembaddens, tennisbane, muurbalbane, mini-gholfbaan en plaaswinkel geleë. Die eenheid het sy eie privaat swembad en braai-area met lieflike bosveld uitsigte waar die wild gereeld kom kuier.

Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen en suite-badkamers met 'n bad en stort het, sowel as 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is ten volle toegerus met eetgerei en standaard geriewe soos 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV met volledige DStv-kanale.

Twee van die 3 kamers en die leefarea het lugversorging.

Die Mabalingwe Natuurreservaat bied verskeie geriewe op die perseel, insluitend 'n restaurant en kroeg, 'n boskroeg, 'n verhitte swembad, 'n geriefswinkel, 'n kunsvlytwinkel en 'n drankwinkel. Daar is ook verskillende wildritte beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Tlou Lodge 149 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tlou Lodge 149 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 R1 395 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | bespre[email protected]