TNiqua Stable Inn
Beskrywing
Die Deluxe Dubbelkamer bied gerieflike verblyf met 'n privaat ingang. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gaste kan 'n ontbytpiekniek teen 'n ekstre koste geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Barn-kothuis is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat slaapplek aan 6 gaste bied. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n leefarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Buite is daar 'n stoep met sitplek en braigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste kan 'n ontbytpiekniek teen 'n ekstre koste geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Suite met 'n See-uitsig is op die boonste verdieping in die gastehuis en spog met 'n pragtige uitsig oor die blou see. Hierdie ruim, oopplan-suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed of 2 enkelbeddens. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie-area wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gaste kan 'n ontbytpiekniek teen 'n ekstre koste geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim oopplan-suite bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n gastetoilet bo. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n spasie vir gaste om hul maaltye te geniet. Die eenheid het ook 'n platskerm-TV. Die suite het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die tuin en see. Daar is ook 'n groot staldeur. Gaste het toegang tot die swembad met 'n uitsig oor die see.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Huisreëls
Gaste kan 'n ontbytpiekniek teen 'n ekstre koste geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Stal-suite met 'n See-uitsig is 'n luukse gesinsuite met 'n privaat ingang wat met 'n tuin, see-uitsigte en 'n groot staldeur spog. Hierdie ruim, oopplan-suite bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed sowel as 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die kamers het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kamer het ook 'm platskerm-TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n mikrogolfoond in.
Huisreëls
Gaste kan 'n ontbytpiekniek teen 'n ekstre koste geniet.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 42 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Airport-weg B 15, TNiqua Stable Inn, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom