Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Toad Tree Cabins

Moorish idol - en suite-huisie met slaapplek vir 2
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

En suite-houthuisies vir 2 of 3 gaste met 'n dubbelbed. Elke hut is 'n bietjie anders, weens ligging ens. Die huisies het elk hul eie waaier, yskas en persoonlike stort en opelug toilet, maar deel 'n ten volle toegeruste gemeenskaplike kombuis, sitarea, eetarea, swembad en braai-area. Daar is addisionele wasbakke en toilette langs die swembad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Horseshoe Hawk - En suite-huisie met slaapplek vir 2
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens. Die huisie het sy eie yskas, waaier, persoonlike stort en toilet, maar deel 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis, sitarea, eetarea, swembad en braai-area. Daar is addisionele wasbakke en toilette langs die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Convict Surgeon - En suite-houthuisie met slaapplek vir 3
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houthuisie het slaapplek vir 2 of 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke huisie is bietjie anders weens ligging ens. Die huisie het sy eie yskas en persoonlike stort en opelug-toilet, maar deel 'n volledig toegeruste, gemeenskaplike kombuis, sitarea, eetarea, swembad en braai-area. Daar is addisionele wasbakke en toilette langs die swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bandit Benny - En suite-huisie met slaapplek vir 3

Fire Goby - En suite-huisie met slaapplek vir 3

Rainbow wrasse - slaapplek vir 4 met dubbelbed & stapelbed
Vanaf R500
R500 R375
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 4 en het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n yskas en 'n ketel in die kamer, en gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetarea, swembad en braai-area. Dié kamer is geskik vir korttermynverblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gorgeous Gussy - Gesinskothuis vir 2 of 4 gaste
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-gesinskothuis vir 2 of 4 gaste het 'n volledig toegeruste kombuis, gasstoof, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook 'n privaat braai-area, 1 privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stortkamer en stapelbeddens in die sitarea met 'n eetarea op die stoep. Die swembad en buitelugontspanningsarea is tot gaste se beskikking.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dusky Damsel - Gesinskothuis met slaapplek vir 2 of 4 gaste
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-gesinskothuis het slaapplek vir 2 of 4 gaste ne beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf en yskas toegerus is. Daar is ook 'n privaat braai-area. Die eenheid het 1 privaat slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n stortkamer en stapelbeddens in die sitarea met 'n eetarea op die stoep. Gaste kan gebruikmaak van die swembad en buitelug-kuierarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vagabond Butterfly - Tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 4 of 6 gaste
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tweeslaapkamer-selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 of 6 gaste en het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en braai-area met 'n eetarea op die stoep. Daar is 2 privaat slaapkamers, 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, 'n tweede slaapkamer met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n tweede badkamer met 'n stort. Die sitarea het 2 slaapbanke en die tweede badkamer is langs die leefarea. Gaste kan gebruikmaak van die swembad en die kuierplek buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Masked Coachman - Tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 4 of 6 gaste
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tweeslaapkamer-selfsorgkothuis het slaapplek vir 4 of 6 gaste en is oorkant die swembad. Dit het 'n volledig toegeruste kombuis, sitarea en braai-area met 'n eetarea op die stoep. Daar is 2 privaat slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer het. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede badkamer met 'n stort. Stapelbeddens is in die sitarea beskikbaar. Die tweede badkamer is langs die leefarea. Gaste kan gebruikmaak van die swembad en buitelug-kuierarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guest House
Vanaf R1 800
R1 800 R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Toadtree cabins is 'n lodge in Sodwanabaai wat deur die eienaar bestuur word. Dit is 'n pragtige natuurreservaat langs die Noordkus en bied 'n rustige toevlugsoord in 'n pragtige natuurlike omgewing en is ideaal vir paartjies en gesinne. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderkamer wat as 'n vierde slaapkamer dien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed, sowel as 'n enkelbed het. Die solderslaapkamer het 3 enkelbeddens en die leefarea het 2 enkelbeddens. 'n Derde badkamer is buite die huis en het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, 'n gasstoof, 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea bied gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met sitplek vir 5. Die huis bied toegang tot 'n stoep met 'n etenstafel vir 8 of meer gaste en lei na 'n braai-area. Gaste kan in die Toad Tree Cabins se swembad op die aangrensende perseel afkoel, die sonsondergange met 'n skemerkelkie geniet, of om die kampvuur ontspan. Die eienaars bestuur ook 'n duikhandves wat gaste kan bespreek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Linne-fooi can R50 word vir enkelnagbesprekings gehef.
Toad Tree Cabins moedig gaste aan om hul bakkie of 4x4-motors of bakkie saam te bring, aangesien daar baie pragtige plekke is om te verken.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
R450 R338
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Triton-pad, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7e65c8f8d27fa23be6c22edade04be6b7c08b4fb0664a918d57ede788892a72433d1db6bd3911305a53a522e722b762a479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R338 per nag, vir 2 mense 41 5 1 4 Triton Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.493495876519 32.59711014848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem