LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tokai Royale | LekkeSlaap
+27

Tokai Royale

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, Royale on Main, Dreyersdal, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 842 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Tokai Royale is 'n selfsorgwoonstel in Dreyersdal in Kaapstad.

Dié woonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die gastebadkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en 'n bababedjie is op versoek beskikbaar.

Die leefarea lei na die balkon met 'n gasbraai, stoepmeubels en 'n uitsig op die berg.

Slaapplek

’n Bespreking by Tokai Royale sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofweg, Royale on Main, Dreyersdal, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 842
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 842
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg, Royale on Main, Dreyersdal, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb493b0d088b76d8f12b5f39bb30eab74abba71c47000a835ad7dd8a4ccd063121dfe85332b8b198ba090a24c6416d699afab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 842  per nag (plek vir 3) Main Road Royale on Main 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 11:00 -34.061307495127 18.459551927118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!