Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TokTokkie

Selfsorg
Naweekaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 221 R1 481 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

TokTokkie is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis op die Langebaan Country Estate in Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie huis net 'n entjie van die strand af is.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Boonop het hierdie huis 'n binnenshuise kuierarea met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteittyd saam te geniet. Veilige parkeerplek agter 'n geslote hek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 330

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 221
R2 221 R1 481
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 221
R2 221 R1 481
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benguella-straat 44, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38b5f9241c189003bebb1e082bff514b9d7424c3f7d323b39afb57c171c327daa3fe1ac4fd5a485f0fa0e571f18817f14d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 221 nouVanaf R1 481 per nag (plek vir 6) 44 Benguella Street Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0838011 18.0401727
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem