Tolbos Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tolbos is 'n huis wat omskep is in verblyf vir rugsakreisigers, so jy sal absoluut tuis voel en alles is tot jou beskikking om jou verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Gaste kan kies tussen gemengde slaapsale en privaat kamers met dubbelbeddens of enkelbeddens. Die beddens is pasgemaak en het baie ruimte. Al ons beddens is deur die plaaslike Instituut vir Blindes gebou.

Gemeenskaplike kombuisgeriewe is beskikbaar en daar is ook 'n gedeelde leefkamer met DStv.

Die WiFi is gratis. Gaste kan gerus van die braaigeriewe gebruik maak wanneer hulle nie die kombuis wil gebruik nie.

Die bekende Roete 62 begin op ons drumpel. Breede Valley Backpackers is ook net 5 minute van die winkels, banke en treinstasie af waar jy op die Boland Blitz kan klim vir 'n daguitstappie na Kaapstad.

Alkohol word nie op die perseel toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tolbos Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false