Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Huisreëls
Die laaste 5 km na die lodge is 'n grondpad. 'n 4x4 is nie nodig nie, maar gaste word aangeraai om voertuie met 'n standaard of hoë grondvryhoogte te gebruik. Sportmotors word nie aanbeveel nie.
Bykomende maaltye is beskikbaar by Tomjachu Bush Retreat indien eenhede op 'n selfsorgbasis bespreek word, en slegs indien vooraf gereël:
'n Viergangmaaltyd is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon.
Piekniekmiddagete, 'n kontinentale ontbyt en 'n gekookte ontbyt is ook beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Uitkyk Road, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang