+93
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Uitkyk Road, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Tomjachu Bush Retreat is in 'n eksklusiewe, privaat natuurreservaat wat deur 'n gesin bestuur word en op meer as 550 hektaar wildomheinde bergbosveld in die Krokodilvallei Natuurreservaat geleë is. Dit is net 15 km vanaf Mbombela (Nelspruit) en bied uitsigte oor die Krugerwildtuin se suidelike grens en die Krokodilriviervallei.

Die oord is in sy eie vallei met asemrowende uitsigte op die Bekkerberge en oor die uitgestrekte bosveldvlaktes. Die hoofhuis en kothuise is omring deur pragtige tuine, grasperke en terrasse.

Verblyf word aangebied in die Homestead, 3 kothuise en die Valbonne Villa. Elke blyplek het sy eie bekoring. Die historiese hoofhuis het ouwêreldse sjarme en beskik oor 3 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer. Dit is ideaal vir gesinne of paartjies. Die kothuise is ideaal vir klein gesinne of paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek. Valbonne Villa was oorspronklik die gesinshuis. Die villa word daagliks skoongemaak, is vir selfsorg toegerus en het slaapplek vir 6 paartjies of 12 gaste wat deel. Die villa is op 'n heuwel bo die hoofhuis en bied 'n ongelooflike uitsig vanaf die groot stoep en die randvloeiswembad. Daar is 'n verskeidenheid ander verblyfkeuses om van te kies, naamlik Rock House, Keeper's Cottage, Bush Cottage en Crooked Cottage.

Die verblyf se bosveld-ligging gee aan gaste die geleentheid om lieflike aandetes onder die sterre en by lanterns te eet. Gaste kan ook 'n piekniek op die oewer of by een van die ander piekniekareas hou. Gaste kan kies om selfsorgverblyf te bespreek of hulle kan heerlike etes in die eetkamer geniet.

Of gaste op soek is na avontuur of ontspanning saam met familie, vriende of jou geliefde, Tomjachu bied iets vir almal. Daar is voetslaanroetes en paaie wat ideaal is vir bergfietsry deur die bos (op maklike of uitdagende roetes). Gaste kan ook voetslaan in die veld, wildkyk, die berge en valleie verken en wildritte, asook begeleide staproetes saam met 'n ervare wildbewaarder onderneem. Daar kan ook baarsvisse en kurper in die damme gevang word. Gaste kan ook langs die swembad ontspan en na die 265 voëlspesies se geluide luister terwyl die vars berglug opstyg vanaf die vallei.


Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coastal
Playgrounds ...

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Off Uitkyk Road, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Tomjachu Bush Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 536
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 536
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 536
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Uitkyk Road, 198 J.U. Welverdiend, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN2rzMCi1HIPGuKldYWEuu6f8Nzh8mUhrfKWdgDOdvMW9GGY311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 536 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Off Uitkyk Road 198 J.U. Welverdiend 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.544526573421 31.07012245338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang