LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tom's Place Resort | LekkeSlaap
+21

Tom's Place Resort

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 23 resensies vir Tom's Place Resort
Netheid
3.1/5
Diens
3.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.2/5
Yvonne B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Saam met vriende

Peaceful and beautiful.

The distance was perfect from the coast, the restaurant could serve us food, the ablutions served it's purpose.

Hermien K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien K
Saam met vriende

Gerieflik en mooi uitsig.

Baie mooi ligging en gerieflik naby N1.

Johann F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verwaarloos. Kort dringende onderhoud.

Swak onderhoud. Plek skoon maar vervalle.

Jimmy V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and convenient.

The accommodation had everything we needed. The outlook was lovely. Breakfast at the restaurant was very good and I appreciated the offer of a knee-rug!

Marie M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm, rustige oornagverblyf.

Heerlike, sielsverkwikkende plaasatmosfeer. Die anderse mak diertjies om jou is so oulik!

Herman V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Herman V
Gesin met tieners

Good, but need improvement.

Good. Needs upgrading in certain areas.

Riana G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riana G
Gesin met tieners

Rustig en stil.

Was baie lekker sal weer daar oorslaap.

Wilma R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R
Gesin met klein kinders

Die plek het ons verwagtinge ver oortref!

Ons was moeg gery van Kaapstad af. Dit was 38°C,en ons was maar almal warm en moeg. Ons is vriendelik ontvang. Die lugversorging was aan in die chalet en die plek was heerlik koel. Die plek was onberispelik skoon, netjies en goed toegerus. Hul restaurant is 24 uur oop en bied bekostigbare etes en hulle het alles denkbaar in die winkel. Die babas kon heerlik afkoel in die swembad en het daarna heelwat beter gevoel. Beslis 'n plek wat ek sterk aanbeveel!

Deon B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Saam met vriende

Great, sal weer gaan.

Ons is baie gelukkig gewees met die diens, netheid en verblyf.

Henk S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S

Dit was gerieflik, skoon en 'n gevoel van ruimte om 'n mens.

Dit is 'n ideale oornagplekkie op pad na jou bestemming in die Kaap, net voordat jy moeg gery is vanaf Pretoria kan jy heerlik daar ontspan en oornag!

Anna B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anna B
Saam met vriende

Friendly on entering, but loud music from neighbours and I feel the bathroom was not clean and full of dust.

Friendly on entering, were not informed about the R 200 key deposit. Loud music from neighbours on arrival and early (08:00) on Saturday morning as well on the Sunday. I feel the bathroom was not clean and full of dust. For the amount that we paid, I expected more especially no view, and there were not people book in on the front view. Linen and blankets are old, and those cats on the wall?

Marie G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese eenheid. Ontvangs was baie vriendelik.

Francois D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Francois D
Gesin met tieners

Rustig, maar daars bietjie aandag nodig.

Kry waarvoor jy betaal. Kort klein bietjie aandag hier en daar, maar glad nie sleg geslaap nie.

Corne O - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Corne O
Gesin met tieners

Basic facilities with tranquil nature.

Kitchen facilities very basic. No salad bowl, grater, veg peeler etc. Nice area near the water, we enjoyed nature and outdoor life.

Thembile M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembile M
Saam met vriende

Nice and quiet place to stay.

I enjoyed staying there, place is good and quiet. I think I'll take my fiancee there for our honey moon. Activities are also good, the view of dam is amazing, even the relationships among the guests were good. So in general Tom's Place Resort is a place to be! I really enjoyed my stay. Thank you very much.

Guilluame S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Guilluame S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot teleurstelling.

Tom's Place is vir seker nie waarde vir geld nie. Dit het my, na sogenaamde afslag, R816 vir twee mense per nag gekos. Die kwaliteit, netheid ens strook nie met die tarief nie. R400 sou nader aan die kol gewees het. Hierdie kamers is seker in die 1970's gebou en nog nooit weer opgeknap nie. Waterdruk was so min ek kon nie ordentlik was nie. Ek sou beter gedoen het om uit 'n twee liter roomysbak te was! Ek het ongelukkig nie die resensies gelees voor die tyd nie - groot fout! Ek sou daar gesien het baie mense het lank al gekla. Tom's Place sien my nooit weer nie.

Dian J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Dian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Glad nie aanbeveelbaar nie. Die foto's is misleidend. Swak waterdruk en vuil. Die plek en omgewing kort baie aandag. Nooit weer sal ek daar oorslaap nie.

Francois V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het vantevore daar oorgeslaap - sal weer.

Baie vriendelik - ons het ons verblyf aangeskuif na ons vervoertrok se ratkas gebreuk het - hulle was baie tegemoetkomend. En gesê dat wanneer ons gereed is hulle net laat weet.

Sunelle L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunelle L
Gesin met tieners

Akkommodasie was voldoende.

Vriendelike diens, warm water, maar beddegoed baie oud en gebreekte asblikke binne en buite. Beknop.

Bianca G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca G
Saam met vriende

Baie lekker.

Ek, my lewensmaat en van ons vriende het gekies om by Toms Place te bly aangesien daar 'n fees by De Oude Kraal was. Dit was als so 8 km weg so ons was bly dat dit so naby was. Die plekkie was netjies en skoon. Die verwarmer was reeds aangeskakel omdat dit winter was. Baie oulike en cosy plekkie. Die enigste negatiewe kommentaar was die waterdruk in die bad-stort. Die druk was regtig sleg en mens moet baie lank ronddraai om eintlik 'n regte temperatuur te kry. Mens moes 'n perfekte medium tussen vuurwarm en yskoud ook kry. Bietjie outydse styl maar solank als netjies is en skoon is ek heel gelukkig. Dit het so R480 per paartjie uitgewerk so dis glad nie duur gewees nie. Toe ons by ontvangs aankom, toe vra hul vir R100 kontantdeposito. Ek het net gedink hul moet mens dit vroeër laat weet aangesien ek nooit kontant dra nie.

Ashley W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ashley W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Generally needs some TLC.

Well located, but very neglected. Limited TV stations, bed old and one can feel springs, restaurant/take away closes at 18:00. Would not stay longer than one night.

Karl V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karl V
Gesin met klein kinders

Na 'n lang reis vanaf Hermanus was ons moeg en het beter kwaliteit verwag.

Foto's is misleidend van eenheid waarin ons gebly het. Die eenheid/meubels is oud en vervalle. Rooi miere reg rondom huis. Kon nie eers behoorlik voertuig aflaai nie soos miere jou byt en dan nog 'n plaag brommers ook. Kon geen kos of oop drankies neersit nie. Braaiers was vuil en ons het by restaurant gaan eet. Baie goeie diens van kelnerin en kos was puik. Plafonwaaiers in slaapkamers sal help met hitte en weghou van muskiete. Beddegoed was mooi skoon.

Jakes O - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die geld werd nie.

Het al beter akkommodasie gehad teen R960 per nag. Van ontvangs is daar nie veel om van te praat nie. Kamers wel groot met volle badkamergeriewe maar netheid/ skoonheid van matte kan verbeter. Dis redelik veilig om daar te bly maar daar is geen sprake van persoonlike diens of atmosfeer nie. Jy is aan jou eie oorgelaat. TV is nie vir my 'n hoë prioriteit nie, maar ontvangs was swak en daar was net 1 of 2 kanale. MNet was die enigste program met redelike ontvangs. Nie die geld werd nie.

Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 172
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oom Tom-plaas 2931, Langs die N1, 25 km suid van Bloemfontein af, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7122fcdcb2b719c423e3d7e434d4a527038d9839b569a919250e87ba474612d519f9624c55e408a4a75b6b864e13ed0ca5ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 172  per nag (plek vir 4) 23 5 1 4 Farm Oom Tom 2931 Off the N1 9301 Vrystaat 086 999 0018 07:00-22:00 10:00 -29.411955826939 26.133803129196
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!