Toorbos Self-Catering Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Toorbos Self-Catering Cottages is in die pragtige buitewyk Hoekwil op die Tuinroete geleë.

Verblyf word in 4 kothuis aangebied: Bushbuck, Impala, Zebra en Giraffe. Bushbuck en Impala beskik elkeen oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Zebra en Giraffe het elkeen 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer, 'n sitkamer met 1 of 2 slaapbanke, en 'n ten volle toegeruste kombuisie.

Die eenhede is sowat 10 m van die oewer af geleë. Elke kothuis het 'n houtdek met draagbare braaigeriewe.

By Toorbos kan gaste eenvoudig by die dam uitspan of doendinge, soos staproetes, bergfietsry en baarsvang geniet. Elke kothuis het sy eie boot, 2 visstokke en lokaas.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Toorbos Self-Catering Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false