Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 14

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Topanga 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Darrell G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrell G
Gesin met klein kinders

Relaxing, ocean view, kids friendly.

Topanga 14 was a very nice complex. Friendly complex. Great for children and young families. The complex and unit were very clean. Huge compliments go to the maintenance team! The pool was kept clean and the braai stations were great. A very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, ek het net baie gesukkel met water en die parkering is baie onprakties.

Ek het vir 2 aande nie water gehad nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Baie mooi eenheid. Help baie dat dit 'n grondvloer-eenheid is omdat ons kleiner kinders het. Die gratis WiFi is 'n groot pluspunt. Die eenheid is loopafstand van die strand. Dit is baie veilig. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topanga 14 se terugvoer

Hallo daarso. Baie dankie vir die mooi woorde en dankie dat julle Topanga 14 gekies het. Ons sien uit om julle gou weer te sien. Groete

Topanga 14
Chantel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Ons kon nie vir beter vra nie, ons het regtig baie lekker gebly, alles is daar wat jy nodig sou hê by jou eie huis. Christa en Cindy en haar span is baie vriendelik en baie hulpwaardig. Daar was net 'n klein probleem gewees met die waterdruk en ek het vir Cindy laat weet en dadelik het die mense gekom om te kyk na die pype en dit was uitgesorteer. Verder is dit so rustig en skoon jy weet sommer jy is op vakansie en kry lekker gerus. Ons sal vir seker weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topanga 14 se terugvoer

Hallo daarso. Vreeslik dankie vir jou terugvoer. Ons sal seker maak dat die water uitgesorteer word voor julle weer kom kuier. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Topanga 14
Maranda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maranda M

Beautiful place.

Topanga 14 is a comfy relaxing getaway a very inviting home away from home. Beautiful place secure the complex itself is so beautiful. The place is close to all u would need for your stay (restaurants, shops, garages, malls, hospitals etc). Definitely will be visiting Topanga 14 very often. Thank you to the team keep it up fantastic place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topanga 14 se terugvoer

Good day Maranda. Thank you for your amazing feedback. We hope to host you again in the future. Much appreciated.

Topanga 14
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat, Topanga 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab25870021b7c0330a41637b8107ecff2a7df9f90487d2896b33103f7bbb9bc4690cc1674bde9c5fbd4a2bd76eac2b457fbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Collin Street Topanga Unit 14 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.824588916602 30.402728084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem