Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat, Topanga 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Topanga 14 is 'n grondverdieping-eenheid in 'n lieflike kompleks in Uvongo en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die kombuis lei na die knus leefarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale is. Gratis wi-fi is ook beskikbaar in die eenheid en die eienaar kan gekontak word vir die wagwoord.

Die kompleks spog met 2 gemeenskaplike swembaddens, gemeenskaplike braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander geriewe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Topanga 14
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • Collinstraat, Topanga 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collinstraat, Topanga 14, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab25870021b7c0330a41637b8107ecff2a7df9f90487d2896b33103f7bbb9bc4690cc1674bde9c5fbd4a2bd76eac2b457fbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Collin Street Topanga Unit 14 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.824588916602 30.402728084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem