Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topanga 43 Woonstel

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Topanga 43, Uvongo-strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Topanga 43 Woonstel is ’n gerieflike selfsorgwoonstel vir tot 6 gaste in Uvongostrand, Margate en is net 400 m van die strand af.

Die woonstel is op die eerste verdieping en toegang word verkry via trappe. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en toilet.

Die tweede badkamer het ’n tripelstapelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en toilet. Daar is ’n dubbelslaapbank in die leefarea en linne word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die ontbyttoonbank geniet word. ’n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitarea het ’n TV en DStv is beskikbaar teen ’n ekstra koste.

Die leefarea lei na ’n stoep wat uitsigte oor die see bied. ’n Gasbraaier is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Veilige parkeerplek word voorsien en die kompleks het 2 swembaddens en braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Uvongo-strand het ’n verskeidenheid restaurante, kafees en winkels vir gaste om te verken. Daar is ook doendinge soos duik, swem, branderplankry, visvang en gholf, sowel as besienswaardighede.

Slaapplek

’n Bespreking by Topanga 43 Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Topanga 43 Woonstel
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 3

Ligging

  • Colinstraat, Topanga 43, Uvongo-strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Topanga 43 Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat, Topanga 43, Uvongo-strand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc78a2b10ec2a7343a15054d7d22a9bdc6172260da5d6c5a4d7eb81260b3041b7a99ae03560835fb0bf74f1464a47007b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 Colin Street Topanga 43 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.832571145357 30.396144390106
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem