Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Topaz 802

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Josua Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Topaz 802
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Amelia S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Gerieflik, netjies en van hoë gehalte.

Heerlik gebly in Topaz 802.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Good experience, location is great for viewing surrounding areas. Accommodation was also very good and well maintained, neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topaz 802 se terugvoer

Dear Charl, thank you for staying at our apartment. I am glad you enjoyed it. Take care, Josua & Ria.

Topaz 802
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Heerlik, behalwe vir daai Suidooster! Die week later sou 'n heeltemal ander storie gewees het!

Die woonstel is uiters gerieflik in ligging en wat in die eenheid is. Toegerus vir load shedding met noodliggies en 'n gasstoof. Super vinnige WiFi en dit werk selfs as die krag af is. Uiters privaat met hysbak wat binne die woonstel oopmaak. Uiters veilige parkering en verblyf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topaz 802 se terugvoer

More Christa, baie dankie dat julle by ons kom kuier het. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang.
Ja, die Suidooster kan mens se kop deurmekaar waai as jy nie aan hom gewoond is nie.
Ek is bly dat julle die paar dae rus geniet het, julle is enige tyd welkom.
Groete,
Josua & Ria

Topaz 802
Hermien O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien O
Saam met vriende

Lekker!

Baie dankie, dit was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topaz 802 se terugvoer

Hello Hermien, ek is baie bly dat jy jou kuier geniet het. Dit was vir ons 'n voorreg om jou by ons te verwelkom. Jy is welkom om weer te kom.

Groete,
Josua & Ria

Topaz 802
Anelda D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda D
Gesin met tieners

Pragtige uitsig en baie netjies!

As hier kon bly vir altyd, het ek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topaz 802 se terugvoer

Goeie dag Anelda, baie dankie dat jy Topaz gekies het om te kom ontspan. Ons deel jou gevoel, sal graag altyd daar wil bly. Groete, Josua en Ria.

Topaz 802
Trix V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aan te bevele.

Uitsig en ligging onverbeterlik. Woonstel pragtig gemeubileer en ten volle toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Topaz 802 se terugvoer

Goeie more, baie dankie dat julle ons eenheid gekies het om vir 'n paar dae te kom ontspan. Ons is bly as julle dit geniet het. Groete, Josua en Ria.

Topaz 802
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 171, Topaz 802, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a51cd23c4c106023990a67829fc120e6bafee65815a50d202268f08ab832a4578606e4b9fdcd4ffc8072cd4bf62a1c19468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 171 Beach Road Topaz 802 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106904931235 18.819635173016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem