- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tora Rona Hornbill is 'n selfsorghuis wat in die middel van die bos in die Marlothpark-bewarings area skuil. Dit is naby die dorp se winkels en is 740 m vanaf Krokodilrivier, wat Marlothpark van die Krugerwildtuin skei.
Dié vakansiehuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die leefarea wat slegs vir kinders geskik is. Linne word voorsien vir die beddens, maar nie vir die 2 slaapbanke nie.
Die badkamer het 'n toilet, wasbak, 'n bad en 'n stort. Die gastetoilet het ook 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, klein vrieskas, mikrogolf, oond en stoof, en breekware, eetgerei en toebehore toegerus. Die aangrensende leefarea lei na die stoep met 'n uitsig oor die braai-area en die helder en skoon plonspoel.
Daar is 'n omsetter sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie, en die watertenk bied ondersteuning tydens 'n watertekort.
Marloth Park is 'n natuurbewarea en 'n vakansiedorp van 3000 hektaar aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Koedoes, sebras, kameelperde, blouwildebeeste, bobbejane, bosbokke, blouape, njalas, rooibokke, vlakvarke en volstruise loop vrylik tussen die huise rond.
Slaapplek
’n Bespreking by Tora Rona Hornbill sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 21
Jaar gelys 2
Ligging
- Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
- Gaste dink Tora Rona Hornbill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hornbill Straat 771, Marlothpark, 1341, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom