LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Toren Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Toren Guest Farm

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boskloofweg, Toren Plaas CN79, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Toren Guest Farm is 'n selfsorgplaashuis in die plrentjiemooi Boskloofvallei, in die noordelike Cederberge, net 10 km vanaf Clanwilliam. Toren is 'n werkende plaas met verskeie bome en diere. Die plaas is aan die voet van die pragtige Towerberg.

Dié huis het slaapplek vir 7 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het ook 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Enkelslaapbank is vir 'n addisionele kind in die leefarea beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n platskerm-TV teen die muur. Die huis word omring deur 3 verandas om te ontspan en die omgewing te geniet. Die eiendom spog met 3 braai-areas wat elk sy eie unieke karakter het. Die huis het 'n ruim, welige, groen grasperk met 2 springbokke wat daar rond wei.

Let wel dat daar nie enige selfoonopvangs op die plaas is nie en WiFi kan op versoek voorsien word.

Slaapplek

’n Bespreking by Toren Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 2 Kinderbank vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKindermatras vir 2
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Toren Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Boskloofweg, Toren Plaas CN79, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Toren Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Boskloofweg, Toren Plaas CN79, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Ik1ONKr9EQd01GnoMn8zolkD0A6NbGOmKRCh4lPo4XmRTR3sC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Boskloof Road Toren Farm CN79 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-17:00 12:00 -32.206694444444 18.973647222222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!