6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tornyn 30 bied selfsorgverblyf in die hartjie van Struisbaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien dit binne maklike bereik van die strand en die hawe is.
Die eenheid bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Boonop het hierdie area ook 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Buite is daar 'n groot tuin met buitebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Tornyn 30 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Tornyn Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang